# ‘n Nuwe energiekonferensie wat rolspelers van regoor die vasteland byeen sal bring, word aanstaande jaar in Suid-Afrika bekendgestel. Die eerste Afrika Energie-byeenkoms sal by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand plaasvind, in samewerking met die Departement van Elektrisiteit en Energie. Die konferensie sal veral fokus op kragopwekking, oordrag, verspreiding en doeltreffende energieberging. Meer as vyf-duisend afgevaardigdes, […]
# Suid-Afrika se amptelike werkloosheidskoers het tussen Julie en September effens tot 33,7-persent gestyg, vergeleke met 33,6-persent in die vorige kwartaal. Die aantal werklose mense het met 97-duisend toegeneem tot 8,6-miljoen, terwyl die aantal ontmoedigde werksoekers met 70-duisend tot 3,7-miljoen gestyg het. Reagan Adams van Statistiek Suid-Afrika sê die breër maatstaf van arbeidsonderbenutting, wat werklose […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die regering moet plaaslike maatskappye doelbewus ondersteun om Suid-Afrika se kernenergiebedryf te bou. Ramokgopa het tydens die Konferensie oor Kern- en Skoonenergie in Pretoria gesê ’n voorgestelde kernindustrialiseringsplan van tien gigawatt moet plaaslike vervaardigingsvermoëns en verkrygingsgeleenthede identifiseer. Hy sê ondernemings het duidelike spesifikasies en langtermyn […]
# Electricity and Energy minister Kgosientsho Ramokgopa says government must deliberately support local companies to build South Africa’s nuclear energy industry. Speaking at the Nuclear and Clean Energy Conference in Pretoria, Ramokgopa says a proposed ten-gigawatt nuclear industrialisation plan must identify local manufacturing capabilities and procurement opportunities. He says businesses need clear specifications and long-term […]
# South Africa’s official unemployment rate has edged up to 33.7-percent between July and September, from 33.6-percent in the previous quarter. The number of unemployed people rose by 97-thousand to 8.6-million, while discouraged job-seekers increased by 70-thousand to 3.7-million. Statistics South Africa’s Dimakatso Maloka says the broader unemployment measure, which includes people who have given […]
# Suid-Afrikaners wend hulle toenemend tot kleinhandelaars, mikroleners en aanlyn leners vir kontant namate finansiële druk toeneem. DebtBusters se jongste Skuldindeks toon dat banke nou slegs 65-persent van nuwe skuldberadingsaansoekers se lenings uitmaak, die laagste vlak ooit. Byna twee derdes van aansoekers het kitslenings, terwyl die gemiddelde persoon ‘n rekord van 8.8 kredietooreenkomste het. Benay […]
# Eskom sê Eenheid 2 van die Koeberg-kernkragsentrale het ’n kritieke kernveiligheidstoets geslaag, wat die strukturele integriteit en digtheid van sy insluitingsgebou bevestig. Die geïntegreerde toets vir lekkasietempo word elke tien jaar uitgevoer as deel van regulatoriese vereistes. Eskom sê in ‘n verklaring onafhanklike internasionale kundiges het bevestig die eenheid voldoen aan alle veiligheidstandaarde. Die […]
# Die voorsitter van Eskom se raad, Mteto Nyati, sê die kragvoorsiener betree ‘n nuwe era van verantwoordelike energiebestuur, toegespits op bekostigbare en betroubare krag. Nyati het tydens die Kern- en Skoon-energie-konferensie in Pretoria gesê Eskom beweeg ná meer as 500 dae sonder beurtkrag weg van krisisbestuur na langtermyn-energiebeplanning. Nyati sê kernkrag en skoon-steenkool-tegnologie ondersteun […]
# Eskom says Koeberg Nuclear Power Station’s Unit 2 has successfully passed a critical nuclear safety test, confirming the structural integrity and leak-tightness of its containment building. The Integrated Leak Rate Test is conducted every ten years as part of regulatory requirements. In a statement, Eskom says independent international experts confirmed that the unit met […]