# Bluu Car Rental sê Suid-Afrikaners huur meer motors, reis verder en betaal minder per dag. Verhurings vir mense op vakansie het verlede jaar met 16-persent gestyg, wat dit die bedryf se grootste marksegment maak. Die gemiddelde daaglikse huurkoers het van 552-rand tot 501-rand gedaal, ondanks stygende brandstof-, versekerings- en onderhoudskoste. Kaapstad bly die land […]
# Sonke Gender Justice sê drankmisbruik dra by tot geslagsgeweld, kindermishandeling en ander maatskaplike probleme. Die organisasie steun die DG Murray Trust se uitdaging in die Konstitusionele Hof teen dele van die Noord-Kaapse drankwet, wat langer handelsure vir alkohol toelaat. Amukelani Chauke van Sonke voer aan gemeenskappe is nie behoorlik geraadpleeg voor die veranderinge aanvaar […]
# The Cape Town Manufacturing Summit is exploring investment opportunities and strategies to grow the Western Cape’s industrial sector. Manufacturing contributes approximately 15-percent of the province’s gross value added and remains a major source of employment. The Western Cape accounts for about 70-percent of South Africa’s renewable energy component manufacturing. Key growth areas include agro-processing, […]
# Sonke Gender Justice says harmful alcohol use contributes to gender-based violence, child abuse and other social problems. The organisation is supporting the DG Murray Trust’s Constitutional Court challenge to parts of the Northern Cape liquor law, which allows longer alcohol trading hours. Sonke’s Amukelani Chauke argues communities were not properly consulted before the changes […]
# Bluu Car Rental says South Africans are renting more cars, travelling further and paying less per day. Leisure rentals increased by 16-percent last year, making it the industry’s biggest market segment. The average daily rental rate dropped from 552-rand to 501-rand, despite rising fuel, insurance and maintenance costs. Cape Town remains the country’s busiest […]
# AgriSA sê indiensneming in die landbousektor het tussen April en September met 34-duisend poste, of 3,6-persent gedaal. Volgens die jongste syfers van Statistiek Suid-Afrika het die sektor ook sowat 25-duisend poste minder gehad in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar. Stygende boerderykoste, druk op winste en onsekere weersomstandighede plaas verdere druk op indiensneming. Die […]
# Die Suid-Afrikaanse Raad vir die Projek- en Konstruksiebestuursberoepe het in vennootskap met die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur ‘n brosjure vir die registasie van maatskaplike fasilitering bekendgestel. Die bekendstelling val saam met die raad se 25ste bestaansjaar. Die president van die Raad, Sharon Shunmugam, sê die inisiatief het ten doel om samewerking tussen […]
# Wandile Sihlobo van die Landboubesigheidskamer sê indiensneming in die landbousektor het tussen die tweede en derde kwartaal van 2026 met ongeveer vier-persent gedaal, maar die sektor bly steeds veerkragtig. Volgens Statistiek Suid-Afrika het Suid-Afrika se werkloosheidskoers in die derde kwartaal effens tot 33,7-persent gestyg, vergeleke met 33,6 persent in die vorige kwartaal. Sihlobo sê […]
# AgriSA says agricultural employment dropped by 34-thousand jobs, or 3.6-percent, between April and September. According to the latest Statistics South Africa figures, the sector also recorded about 25-thousand fewer jobs compared with the same period last year. Rising farming costs, pressure on profits and uncertain weather conditions are putting further pressure on employment. The […]