# Meat Corporation of Namibia says its monthly wage bill for nearly 800 employees is unsustainable without export income. This follows the suspension of international beef exports in September due to the foot-and-mouth disease outbreak. International markets historically account for approximately 85-percent of Meatco’s earnings. The company has suspended slaughter operations until its financial and […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê betroubare infrastruktuur en ‘n omgewing waarin ondernemings kan belê, groei en werk skep is nodig om die werkloosheidskrisis te oorkom. Die derde kwartaal se Arbeidsmag-opname plaas nasionale werkloosheid op 33,7-persent. Noko Masipa van die DA sê die Wes-Kaap is die enigste provinsie wat jaarlikse positiewe werkskeppingsgroei toon. Hy […]
# The DA in the Western Cape says reliable infrastructure and an environment in which businesses can invest, grow, and create jobs is needed to address the country’s unemployment crisis. The third-quarter 2026 Quarterly Labour Force Survey puts the national unemployment rate at 33.7-percent. The DA’s Noko Masipa says the Western Cape is the only […]
# Die Nasionale Verbruikerskommissie het aangekondig 738 Volvo EX30- en EX30 Cross Country-voertuie wat in Suid-Afrika verkoop is, word herroep weens ʼn moontlike veiligheidsgevaar wat die voorste kopstutte betref. Dit raak sekere modelle van 2024 tot 2027 wat Volvo Suidd-Afrika in die land verkoop het. Die kommissie se woordvoerder, Phetho Ntaba, sê in geval van […]
# Die Nasionale Tesourie sê Operasie Vulindlela se strukturele veranderinge sal tyd neem. Die operasie is ontwerp om strukturele hervormings wat ʼn groot uitwerking sal hê, te bespoedig en ekonomiese herstel in Suid-Afrika te bevorder. Elektrisiteit is een van die belangrike fokusareas van hervorming. Die Tesourie se direkteur-generaal, Duncan Pieterse, sê die veldtog vir belegging in […]
# Die Vryemarkstigting sê in plaas daarvan om dit vir sakeondernemings makliker te maak om werkloses aan te stel en vir werklose mense om werk te kry, stel die regering voortdurend wetgewing in wat die koste en ingewikkeldheid van indiensneming verhoog. Suid-Afrika se amptelike werkloosheidsyfer het in die derde kwartaal van hierdie jaar tot 33,7-persent […]
# National Treasury says the structural changes being ushered in through Operation Vulindlela will take time. The operation is designed to accelerate high-impact structural reforms and drive economic recovery in South Africa. Electricity has been one of the key focus areas of reform. Treasury’s Director-General, Duncan Pieterse, says the drive for new renewable energy investment continues, […]
# The Free Market Foundation says that, instead of making it easier for businesses to hire and unemployed people to find work, government continues to introduce legislation that increases the cost and complexity of employment. South Africa’s official unemployment rate rose to 33.7-percent in the third quarter of this year. The foundation says it has […]
# Die Kaapstad Vervaardigingsberaad ondersoek beleggingsgeleenthede en strategieë om die Wes-Kaap se industriële sektor te laat groei. Vervaardiging dra nagenoeg 15-persent by tot die provinsie se bruto toegevoegde waarde en bly ‘n belangrike bron van werksgeleenthede. Die Wes-Kaap is verantwoordelik vir ongeveer 70-persent van Suid-Afrika se vervaardiging van hernubare energiekomponente. Sleutelgroeigebiede sluit in landbouverwerking, gevorderde […]