# Die Nasionale Tesourie het konsepwetgewing vir openbare kommentaar vrygestel, wat daarop gemik is om langtermynfiskale dissipline ’n formele deel van Suid-Afrika se openbare finansiële stelsel te maak. Die voorgestelde fiskale anker sou van elke nuwe administrasie vereis om sy eie finansiële doelwitte te stel in ooreenstemming met sy verkiesingsmandaat. Elke administrasie sal dan enige […]
# Die Motorbedryf-personeelvereniging sê die tydelike verligting ten opsigte van die brandstofheffing, wat deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana aangekondig is, is ‘n oorwinning vir werkers, hul gesinne en georganiseerde arbeid. Van 4 November tot 1 Desember sal die brandstofheffing met drie-rand-per-liter vir diesel en een-rand-50-sent vir petrol verminder word, waarna kleiner verminderings tot […]
# Die Nasionale Tesourie het vier-duisend-323 hoërisiko- of vermeende “spookwerkers” op die regering se betaalstaat geïdentifiseer. Die gevalle behels persone wie se identiteit of indiensnemingsbesonderhede nie geverifieer kon word nie, asook individue wat moontlik fiktief is, of reeds oorlede is maar steeds staatsalarisse ontvang. Die Tesourie konsolideer die bevindinge van sy ondersoeke in samewerking met […]
# Die regering verhoog sy gebeurlikheidsfonds tot tien-miljard-rand vir die 2026/2027-boekjaar om voorbereid te wees op droogte, die verwagte El Niño-weerpatroon en moontlike verdere skokke in energiepryse. Die geld is bedoel om as buffer te dien vir noodgevalle wat bykomende druk op huishoudings, besighede en staatsbesteding kan plaas. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê […]
# DigiDeeds sê sy selfoontoepassing het sedert die bekendstelling in Maart meer as vyf-duisend-300 lede gelok, in ‘n poging om die uitdaging rondom die erkenning van eiendomsreg op huise in Suid-Afrika aan te spreek. Die uitvoerende hoof, Jaco Carstens, sê die inisiatief beoog om huishoudings te help wanneer wonings buite die formele eiendomstelsel val. Hy […]
# Die Parlementslid van die African Transformation Movement, Vuyo Zungula, eis antwoorde van die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, oor bewerings dat buitelanders verhuurders se identiteitsdokumente sonder hul toestemming gebruik om spazawinkels te registreer. Zungula het ook gevra oor vertragings met die uitbetaling van geld uit die Spaza Shop Support Fund en pleit vir ‘n […]
# National Treasury has identified four-thousand-323 high-risk or suspected ghost workers on the government payroll. The cases involve people whose identities or employment details could not be verified, as well as potentially fictitious or deceased individuals still receiving state salaries. Treasury is consolidating the findings of its investigations with the Department of Public Service and […]
# Die DA sê die regering het vinniger en meer ambisieuse ekonomiese hervormings nodig om groei te bevorder en werksgeleenthede te skep. Die party verwelkom die Nasionale Tesourie se planne om staatskuld te stabiliseer, maar die ekonomiese groeivoorspelling van 1,2-persent is te laag om ‘n betekenisvolle verskil aan werkloosheid te maak. Kingsley Wakelin van die […]
# ActionSA sê die tydelike verligting op brandstof wat aangekondig is in die mini-begroting, is nie genoeg om huishoudings wat finansieel onder druk is by te staan nie. Die party verwelkom die bykomende 4,4-miljard-rand vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens om belastinginvordering te verbeter. ActionSA kritiseer die regering egter oor die verlaging van die ekonomiese groeivooruitsig na […]