# Die Finansiële Aksietaakmag beplan om in Junie perseelbesoeke in Suid-Afrika te onderneem om die vordering te beoordeel met teen-geldwassery en die voorkoming van terreurfinansiering. Die Nasionale Tesourie sê die land het 20 van die 22 aksie-items aangespreek of grootliks hanteer in sy aksieplan om oorweeg te word vir verwydering van die gryslys. Tydens die […]
# The Financial Action Task Force is set to conduct site visits in South Africa by June to assess progress on anti-money laundering and countering terror financing. National Treasury says the country has addressed or largely addressed 20 of the 22 action items in its action plan to be considered for delisting from the greylist. […]
# Cosatu moedig die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleidskomitee aan om die terugkoopkoers met 25-basispunte te sny wanneer hy vandag sy besluit aankondig. Sommige ekonome glo die koers sal dié keer onveranderd bly, terwyl ander glo daar is ruimte vir nog ‘n verlaging van 25-basispunte. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê ‘n verlaging sal werkerklasgesinne […]
# Union federation Cosatu is urging the South African Reserve Bank’s Monetary Policy to cut the repo rate by 25 basis points when it announces its decision today. Some economists believe the rate will remain unchanged this time around while others believe there’s still room for another 25 basis point cut. Cosatu’s Zanele Sabela says […]
# Die Vryheidsfront Plus in Mpumalanga sê beloftes wat in sy begrotingsrede gemaak is deur die LUR vir Finansies Bonakele Majuba kan nie uitgevoer word nie weens die ANC-regering se mislukte beleidsrigtings. Die 2025 nasionale fiskale raamwerk ken vanjaar 369,7-miljoen-rand toe aan die provinsie oor die mediumtermyn. Werner Weber van die VF Plus sê finansiële […]
# Die GOOD-party vra die Suid-Afrikaanse Reserwebank se monetêre beleidskomitee om verligting te bring vir verbruikers wat in skuld gedompel is deur die terugkoopkoers vandag te verlaag. ʼn Paar ekonome verwag nog ʼn verlaging van 25 basispunte. Dit volg ná drie agtereenvolgende besnoeiings van 25 basispunte sedert September 2024. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê […]
# The Freedom Front Plus in Mpumalanga says the promises made by Finance MEC, Bonakele Majuba, in his budget speech cannot be executed due to the ANC government’s failed policy directions. The 2025 national fiscal framework allocates 369.7-million-rand to the province this year and 1.2-billion-rand over the medium-term expenditure framework. FF Plus’, Werner Weber, says […]
# Die vakbond GIWUSA eis dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank die rentekoers verlaag om dit in ooreenstemming te bring met die huidige inflasiekoers van 3,2-persent. Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee kondig vandag sy besluit oor rentekoerse aan. GIWUSA se president, Mametlwe Sebei, sê die hoofdoel van rentekoerse moet die beskerming van werkers se spaargeld, pensioene en […]
# The GOOD Party is urging the South African Reserve Bank’s Monetary Policy Committee to grant relief to cash-indebted consumers and reduce the repo rate today. A few economists are anticipating another 25 basis point cut. This follows three consecutive 25 basis point cuts in the rate since September 2024. GOOD’s secretary general, Brett Herron, […]