# ‘n Federale jurie in Chicago het die Amerikaanse vliegtuig-vervaardiger Boeing gelas om 478-miljoen-rand te betaal aan die gesin van ‘n omgewingswerker van die Verenigde Nasies wat dood is toe ‘n 737 MAX in 2019 in Ethiopië neergestort het. Die skadevergoeding aan Shikha Garg se gesin is die eerste van tientalle eise wat ingedien is […]
# A federal court jury in Chicago ordered US airplane manufacturer Boeing to pay 478-million-rand to the family of a United Nations environmental worker who was killed in the 2019 crash of a 737 MAX in Ethiopia. The damages awarded to Shikha Garg’s family is the first in dozens of lawsuits filed after that disaster […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die provinsie is gereed om hierdie somer ʼn rekord-toeristeseisoen te beleef wat baie tot werkskepping sal bydra. Internasionale besoekers het verlede jaar 22,7-miljard-rand in die provinsie bestee terwyl plaaslike reisigers nog 18,6-miljard-rand bygedra het. Noko Masipa van die DA sê die provinsie is tans deur 25 lugrederye met […]
# The DA in the Western Cape says the province is set to have a record-breaking summer tourism season that will contribute massively to job creation. International visitors spent 22.7-billion-rand in 2024 in the province, while domestic travellers contributed a further 18.6-billion-rand to the March period. The DA’s Noko Masipa says the province is now connected […]
# Burgerlike organisasies vra ʼn forensiese ondersoek na die plaaswerker-aandeleskemas. Die skemas is bedoel om plaaswerkers ekonomies te ondersteun deur hulle as vorm van maatskaplike opheffing en hervorming aandele te gee in die plase of landbou-ondernemings waar hulle werk. Van die 88 skemas wat tussen 1996 en 2008 gestig is, het slegs nege nog ooit […]
# Civil society organisations are calling for a forensic investigation into the farm worker equity schemes. The schemes are intended to economically empower farm workers by giving them equity in the farms or agribusinesses in which they were employed, as a means of social upliftment and redress. Of 88 schemes launched from 1996 to 2008, only […]
# Cosatu sê hy is bekommerd oor die mediumtermynbegroting wat nie dapper genoeg is om sigbare groei in die ekonomie te bring nie. Die minister van Finansies Enoch Godongwana was Woensdag optimisties in sy toespraak en het gesê staatsinkomste sal na verwagting vanjaar op ‘n beter syfer as die verwagte 19,7-miljard-rand te staan kom. Die […]
# Tax Justice South Africa sê die regering moet deurdruk moet kriminele vervolgings soos die Suid-Afrikaanse Inkomstediens wat die lisensies van drie sigaretvervaardigers opgeskort het. Die minister van Finansies Enoch Godongwana het die stap Woensdag in sy mediumtermyn-begrotingsrede in die Parlement aangekondig. Die stigter van Tax Justice SA, Yusuf Abramjee, sê hulle verwelkom die regering se sterker […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die mediumtermynbegroting voldoen aan verskeie belangrike verwagtinge ten spyte van moeilike en beperkende omstandighede. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana het dit Woensdag in die Parlement ter tafel gelê. Heloïse Denner van die VF Plus sê een van die belangrike ontwikkelings is die inflasie-teiken wat tot drie-persent aangepas is. Volgens […]