# Die Suid-Afrikaanse Mineraleraad verwelkom die regering se fokus op fiskale volhoubaarheid en strukturele hervormings. Die raad voer aan vinniger optrede rondom infrastruktuur vir elektrisiteit, water, spoorweë en hawens is noodsaaklik om beleggings in die mynbou en ekonomiese groei aan te wakker. Die groeivoorspelling vir die jaar is tans 1,2-persent. Die raad vra die regering […]
# President Cyril Ramaphosa moedig werkgewers aan om jongmense geleentheid te gun om werkservaring op te doen. Hy het op ‘n konferensie oor jeugindiensneming in Sandton, Johannesburg, gesê ‘n gebrek aan ervaring beteken nie ‘n gebrek aan vermoë nie, en moedig ondernemings aan om te let op jongmense se talente en bereidwilligheid om te leer. […]
# Statistics South Africa says annual consumer inflation rose for a second consecutive month, reaching 4.5-percent in September, up from 4.4-percent in August. Rising fuel prices were a major driver, with transport costs accounting for a third of overall inflation. Fuel prices increased by 27.9-percent over the past year, while food inflation also edged to […]
# Die Wes-Kaapse regering verwelkom nou aansoeke vir die volgende fase van die Groeigeleentheids-koalisieprogram, wat bedryfsgeleide vennootskappe van 2026 tot 2029 befonds om groei en werkgeleenthede te bevorder. Ondersteuning sluit in bedryfskoördinering, mededingendheids-projekte, markontwikkeling, uitvoerbevordering en beleggings in sektore soos vervaardiging, klere, groen vervaardiging, skoonheidsmiddels, rolprente en dagga. Die LUR vir Landbou, Ekonomiese Ontwikkeling en […]
# President Cyril Ramaphosa vra dringende stappe om struikelblokke uit die weg te ruim wat bydra tot jeugwerkloosheid. Hy het op ‘n konferensie oor jeugindiensneming in Sandton, Johannesburg, gesê baie jongmense bly werkloos al is hul studies voltooi. Ramaphosa het ook die uitdagings beklemtoon waarmee jong entrepreneurs te kampe het, insluitend ‘n gebrek aan befondsing […]
# Regerings en sommige van die wêreld se grootste maatskappye haas hulle om hul stelsels te beskerm na ‘n ernstige kuberveiligheidsbedreiging. Die kern van die bedreiging is kwesbaarhede wat verband hou met ‘n programmeertaal genaamd PHP, wat deur miljoene webwerwe gebruik word. Die FBI en die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsagentskap het gewaarsku dat kuberkrakers die sekerheids-leemtes […]
# President Cyril Ramaphosa says companies must view youth training and skills development as an investment in their businesses. He was speaking at a youth employment conference in Sandton, Johannesburg. Ramaphosa says young people bring fresh perspectives, as industries embrace artificial intelligence. He says existing youth employment programmes must lead to sustainable livelihoods, not just […]
# Government has provided a loan guarantee of up to one-billion-rand to SA Airways to help fund its day-to-day operations in the face of rising fuel prices. Treasury director-general Duncan Pieterse says it is not an allocation, meaning government guarantees to pay back loans of up to one-billion-rand should the airline default. He adds government […]
# President Cyril Ramaphosa has urged employers to give young people opportunities to gain workplace experience. He was speaking at a youth employment conference in Sandton, Johannesburg. Ramaphosa says a lack of experience is not a lack of ability, and calls on businesses to recognise young people’s potential and willingness to learn. He says government, […]