# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, sê Suid-Afrika beywer hom by die COP31-klimaatberaad in Turkye vir groter finansiële hulp aan ontwikkelende lande. Hy sê die land werk saam met Afrika-onderhandelaars om meer geld te kry om kwesbare nasies te help om by klimaatsverandering aan te pas en vrystellings te verminder. […]
# COSATU beskuldig die regering dat hy ʼn geleentheid verspeel het om sterker op te tree teen werkloosheid, armoede en swak ekonomiese groei. Die vakverbond se woordvoerder, Matthew Parks, het in sy voorlegging in die Parlement oor begrotingsveranderinge gesê werkloosheid het vanjaar met 2,4-persent toegeneem. COSATU verwelkom bykomende befondsing vir infrastruktuur en gesondheid, maar sê […]
# Trade union Solidarity says the government must urgently support the steel industry by lowering electricity costs and protecting local producers against cheap steel imports from China. This follows Ferroglobe’s decision to temporarily close its Witbank furnaces by the end of this month, putting around 200 jobs at risk. Solidarity’s Cornelius van Leeuwen says the decline […]
# Die vakbond Solidariteit sê die regering moet die staalbedryf dringend ondersteun deur elektrisiteitskoste te verlaag en plaaslike vervaardigers beskerm teen goedkoop staalinvoere uit China. Dit volg na Ferroglobe se besluit om sy smeltoonde in Witbank een die einde van die maand tydelik te sluit, wat sowat 200 werkgeleenthede in die gedrang bring. Cornelius van […]
# Minister of Forestry, Fisheries and the Environment David Maynier says South Africa is pushing for greater financial support for developing countries at the COP31 climate summit in Turkey. He says the country is working with African negotiators to secure more funding to help vulnerable nations adapt to climate change and reduce emissions. Maynier says […]
# COSATU has accused government of missing an opportunity to take stronger action against unemployment, poverty and weak economic growth. Presenting its submission to Parliament on budget changes, the union federation’s Matthew Parks says unemployment has increased by 2.4 per cent this year. COSATU has welcomed additional funding for infrastructure and health, but says government […]
# Die Internasionale Energie-agentskap sê hy sal die vrystelling bespoedig van die oorblywende noodolievoorraad wat vroeër vanjaar belowe is, en teen einde Februarie ‘n verdere 71-miljoen vate by die mark voeg. Die mark toon tekens van herbalansering, met wêreldwye olievoorrade wat die vraag oortref vir die eerste keer sedert die uitbreek van die VSA-Iran-oorlog. Olievoorrade […]
# The International Energy Agency says it will speed up the release of the remaining emergency oil stockpiles pledged earlier this year, adding a further 71-million barrels to the market by the end of February. This comes as the market is showing tentative signs of rebalancing, with global oil supplies surpassing demand for the first […]
# Die voormalige uitvoerende hoof van Nvidia, Jensen Huang, het volgens Reuters-bronne ‘n buite-egtelike verhouding met ‘n tweede vroue-werknemer gehad. Die onthulling volg na berigte oor ander verhoudings, insluitend een met ‘n sakevrou wat deur Amerikaanse intelligensiedienste verdink word dat sy vir China spioeneer. Huang het erken hy was ontrou aan sy vrou, Lori, maar […]