# The Information Regulator will host the Reform to Information Law Dialogue this week in Durban, KwaZulu-Natal, as part of International Day for Universal Access to Information commemorations. The event will reflect on 25 years of the Promotion of Access to Information Act, assessing its successes and challenges. Discussions will focus on amending PAIA to […]
# Die Inligtingsreguleerder gaan die week ‘n dialoog oor die Hervorming van die Inligtingswet in Durban, KwaZulu-Natal, aanbied, as deel van herdenkings vir die Internasionale Dag vir Algemene Toegang tot Inligting. Die geleentheid kyk terug na 25 jaar sedert die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, en sal die suksesse en uitdagings beoordeel. […]
# Eskom sê hulle is daartoe verbind om ladingsvermindering binne die volgende 12 tot 18 maande uit te skakel. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die doelwit sal bereik word deur 640-duisend onwettige verbindings te verwyder en die infrastruktuur op te gradeer. Sy sê dit sluit die installering van slimmeters in wat onwettige elektrisiteitsverkope bekamp, en toegang […]
# Eskom sê hy lewer steeds ‘n bestendige en volhoubare elektrisiteitsvoorsiening vir die land. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die energiebeskikbaarheidsfaktor wissel tussen 65- en 71-persent, met die maand-tot-datum gemiddeld bo 70-persent op 71,15-persent. Sy sê die laaste keer dat dit so hoog was, was in 2021:
# Die Nasionale Energiereguleerder het die begin van ‘n marknavorsingsprojek aangekondig gefokus op die instelling en uitwerking van vaste en ander verwante koste wat deur elektrisiteitsverspreiders, insluitend Eskom en munisipaliteite, gehef word. NERSA se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die ondersoek is daarop gemik om te vas te stel hoe verspreiders hulle koste geformuleer het, wat […]
# Statistieke Suid-Afrika sê die aantal likwidasies het in Augustus met 0,8-persent gedaal vergeleke met dieselfde maand verlede jaar. Die data toon dat likwidasies van beslote korporasies met elf gevalle gedaal het, terwyl maatskappylikwidasies met tien toegeneem het. Onica Mushwana van Statistieke SA sê likwidasies het met byna agt-persent gestyg in die drie maande tot […]
# Statistics South Africa says the number of liquidations fell by 0.8-percent in August compared to the same month last year. The data shows liquidations of close corporations dropped by eleven cases, while company liquidations increased by ten. Stats SA’s Onica Mushwana says liquidations rose by nearly eight-percent in the three months ending August and […]
# The National Energy Regulator has announced the commencement of a focused market inquiry into the implementation and impact of fixed charges and other associated charges levied by electricity distributors, including Eskom and municipalities. NERSA’s spokesperson, Charles Hlebela says this market inquiry aims to reveal how the distributors formulate charges, which resulted in substantially high increases being added […]
# Die Minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, het bevestig die regering is besig om ‘n elektrisiteitspakket vir die ferrochroomsektor te finaliseer wat verder strek as die onderhandelde prysooreenkomsraamwerk wat beskikbaar is vir ander elektrisiteitsintensiewe ondernemings. Ramokgopa het tydens ‘n inligtingsessie gesê die bedryf het die negatiewe impak van hoë kragtariewe op die lewensvatbaarheid […]