# Eskom en African Bank het ooreenkomste onderteken vir die verkoop van die Eskom Finance Company, wat ‘n belangrike mylpaal vir die verkoop van nie-kernbates is. Die transaksie sluit in die finansieringsmaatskappy se personeelleningsportefeulje, verwante bates en Eskom se belang in Nqaba Finance 1. Die transaksie, deel van Eskom se skuldverligtingsvoorwaardes, dien nou voor die […]
# Eskom and African Bank have signed agreements for the sale of Eskom Finance Company, marking a key milestone in the disposal of non-core assets. The deal includes Eskom Finance Company’s staff home loan portfolio, related assets, and Eskom’s stake in Nqaba Finance 1. The transaction, part of Eskom’s debt relief conditions, now heads to […]
# Aansoeke vir die 2025/26-befondsingsaansporing van die Vrystaatse Departement van Kleinsake-ontwikkeling, Toerisme en Omgewingsake het geopen. Spazawinkels, informele handelaars, koöperasies, en mikro-, klein- en mediumgrootte ondernemings word aangemoedig om tot 21 Julie aanlyn aansoek te doen. Die aansporing sluit in ondersteuning van tot honderd-duisend-rand vir spazawinkels, 250-duisend-rand vir klein ondernemings, en een-miljoen-rand vir mediumgrootte ondernemings. […]
# The Free State Small Business Development, Tourism and Environmental Affairs Department has opened applications for its 2025/26 funding incentives. Spaza shops, informal traders, cooperatives, and Micro, Small, and Medium Enterprises, are urged to apply online until 21 July. The incentives include support of up to one-hundred-thousand-rand for spaza shops, 250-thousand for small businesses, and […]
# ‘n Wêreldwye inisiatief, die KI en Multi-media Medewerking oor Egtheidstandaarde, het twee leidende dokumente vrygestel om die misbruik van en disinformasie en waninligting deur kunsmatige intelligensie te help bestry. Die dokumente, wat by die AI for Good-beraad in Genève onthul is, eis wêreldwye aanvaarding van standaarde vir verantwoordelike KI-gebruik. Die Internasionale Organisasie vir Standardisering […]
# A global initiative, the AI and Multimedia Authenticity Standards Collaboration, has released two flagship papers to help combat Artificial Intelligence misuse, disinformation, and misinformation. Unveiled at the AI for Good Summit in Geneva, the technical and policy papers urge global adoption of standards to ensure responsible AI use. Backed by the International Organisation for […]
# Die Internasionale Energie-agentskap se Julie-verslag dui daarop dat die wêreldwye groei in die olievraag met slegs 700-duisend vate per dag in 2025 sal styg. Dit is die stadigste groei sedert 2009, teenoor die wêreldwye styging van 950-duisend vate in Junie tot 105,6-miljoen vate per dag. Die verslag dui daarop dat raffinadery-aktiwiteit ook styg, terwyl […]
# The International Energy Agency’s July report indicates that global oil demand growth will rise by just 700-thousand barrels per day in 2025. This is slowest pace since 2009, in contrast with June global oil supply surge by 950-thousand barrels, reaching 105.6-million barrels per day. The report indicated that refinery activity is also climbing, while […]
# Die minister van Kommunikasie, Solly Malatsi, het die konsep-witskrif oor oudio- en oudiovisuele mediadienste en aanlynveiligheid in die Staatskoerant gepubliseer. Hy het ook ‘n slimtoestel-toegangsinisiatief bekend gestel vir leerders, studente en township-entrepreneurs. Malatsi het die privaat sektor se steun versoek onder die SA Connect-program. Hy sê die departement sal maandelikse bestuursoorsigte en kostebeheer instel, […]