# Die Koeberg-kernkragstasie Eenheid 2 vier vandag 40 jaar van veilige kernkragwerksaamhede met deurgaans skoon en bekostigbare elektrisiteit ter ondersteuning van Suid-Afrika se ekonomiese groei. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die mylpaal volg na die Nasionale Kernreguleerder se goedkeuring Donderdag om die eenheid se lisensie met 20 jaar te verleng met die oog op voortgesette opwekking […]
# Eskom says Koeberg Nuclear Power Station Unit 2 marks 40 years today of safe nuclear operation, consistently delivering clean, affordable electricity and supporting South Africa’s economic growth. Eskom spokesperson, Daphne Mokwena says this milestone follows the National Nuclear Regulator’s approval on Thursday, of a 20-year licence extension, enabling continued generation until 2045:
# COSATU doen ‘n beroep op die regering om ‘n sterk Mediumtermyn-begrotingsbeleidsverklaring ter tafel te lê om ‘n progressiewe verskuiwing aan te dui, weg van die verwoestende besparingsbesnoeiings wat openbare en munisipale dienste erg verswak het. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal Woensdag die Mediumtermyn-begroting in die Parlement ter tafel lê. COSATU se woordvoerder, […]
# COSATU is urging government to table a bold Medium-Term Budget Policy Statement signaling a progressive shift away from the devastating austerity budget cuts that have badly weakened public and municipal services. Finance minister Enoch Godongwana is expected to table the Medium-Term Budget in Parliament on Wednesday. COSATU’s spokesperson, Matthew Parks says the budget must respond to […]
# Eskom says the higher energy availability factor has significantly reduced reliance on diesel generation, as more cost-effective primary energy sources are available. Eskom spokesperson, Daphne Mokoena says diesel expenditure for the past week was virtually zero, compared to 10.49-million-rand during the same period last year. She says this underscores the financial and operational benefits of improved […]
# Eskom sê die hoër energiebeskikbaarheidsfaktor het die afhanklikheid van dieselopwekking aansienlik verminder, aangesien meer kostedoeltreffende primêre energiebronne beskikbaar is. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokoena, sê dieseluitgawes vir die afgelope week was feitlik nul, in vergelyking met 10,49-miljard-rand gedurende dieselfde tydperk verlede jaar. Sy sê dit bevestig die finansiële en bedryfsvoordele van verbeterde opwekkingsbeskikbaarheid:
# Eskom sê die kragstelsel werk steeds betroubaar en demonstreer die positiewe uitwerking van die opwekkingsherstelplan. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokoena, sê die energiebeskikbaarheidsfaktor, wat die persentasie tyd meet wat die opwekkingsvloot beskikbaar is om elektrisiteit op te wek, staan op 71,50-persent vir die maand tot nou. Sy sê dit is 7,46-persent hoër as die 64,04-persent verlede […]
# Eskom says the power system continues to operate reliably, demonstrating the positive impact of the generation recovery plan. Eskom spokesperson, Daphne Mokoena says the energy availability factor which measures the percentage of time the generation fleet is available to produce electricity, stands at 71.50-percent month-to-date. She says this is up by 7.46-percent from 64.04-percent last year, with a year-to-date figure […]
# President Donald Trump sê geen Amerikaanse amptenare gaan die Groep van 20-beraad in Suid-Afrika later vandeesmaand bywoon nie, met verwysing na die land se behandeling van wit boere. Trump het op sy Truth sosiale netwerk gesê dis ‘n totale skande dat die G20 in Suid-Afrika gehou word. Die Trump-administrasie beskuldig die Suid-Afrikaanse regering al […]