# Die Departement van Binnelandse Sake het slim ID-dienste uitgebrei na 753 banktakke en daarmee sy teiken van 750 oortref. Minister Leon Schreiber sê meer as ‘n miljoen Suid-Afrikaners het van die diens gebruik gemaak sedert die bekendstelling in Maart. Die voetspoor het uitgebrei van 214 kantore van Binnelandse Sake na 967 punte, ‘n toename […]
# Home Affairs expanded smart ID services to 753 bank branches, exceeding its target of 750. Minister Leon Schreiber says over one-million South Africans have used the service since its launch in March. The footprint has grown from 214 Home Affairs offices to 967 locations, an increase of over 350-percent in 246 days. Schreiber says […]
# Herinneringsdag word vandag in die Statebond herdenk vir die einde van die Eerste Wêreldoorlog en ter ere van lede van gewapende magte wat dood of beseer is in oorloë of gewapende konflikte. Die oorlog het op die elfde uur van die elfde dag van die elfde maand van 1918 geëindig na vier jaar se […]
# Remembrance Day is commemorated in the Commonwealth today, marking the end of World War One and honouring members of the armed forces who died or suffered in wars and military conflicts. The war ended at the 11th hour of the 11th day of the 11th month of 1918, ending a four-year conflict that claimed […]
# Die Wes-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Wendy Kaizer-Philander, sê dis belangrik om aktief oud te word en geleenthede vir ouer mense te skep om gesond en onafhanklik te leef en sosiaal te verkeer. Twee-en-neëntig ouer persone het die provinsie verlede maand in Bloemfontein verteenwoordig op die Nasionale Program vir Aktiewe Veroudering, ook bekend as die […]
# Western Cape MEC of Social Development, Wendy Kaizer-Philander, has emphasised the importance of promoting active ageing and creating opportunities for older persons to live healthy, independent and socially connected lives. Ninety-two older persons represented the province at the National Active Ageing Programme, affectionately known as the Golden Games, in Bloemfontein last month. Kaizer-Philander says the […]
# ‘n Studie deur die Universiteit van die Wes-Kaap toon tandvleissiekte word verbind met die gevaarlike swangerskapstoestand pre-eklampsie, wat bloed- en suurstofvloei na die ongebore baba beperk. Die navorsing is op 294 swanger vroue gedoen, waarvan omtrent die helfte met pre-eklampsie gediagnoseer is. Die dosent Marwa Aborass, wat die studie gelei het, sê een van […]
# Die polisie maan verbruikers om die nodige voorsorg-maatreëls te tref om hulself en hulle waardevolle besittings te beskerm tydens Swart Vrydag-verkope. Verhoogde kleinhandel-bedrywighede lei dikwels tot groot skares in winkelsentrums en by kitsbanke, wat geleenthede skep vir misdadigers om niksvermoedende kopers te teiken. Polisiewoordvoerder Cherelle Ehlers moedig mense aan om elektroniese betalings te doen […]
# Police are urging consumers to be vigilant and take the necessary precautions to protect themselves and their valuables during Black Friday sales. Increased retail activity during this period often results in large crowds at shopping centres and ATMs, creating opportunities for criminals to target unsuspecting shoppers. Police spokesperson Cherelle Ehlers says people are encouraged […]