# Benoemings is nou oop vir die 2025 Legends-toekennings, met die sluitingsdatum volgende Woensdag. Die toekennings vereer Suid-Afrika se grootste lewende legendes wie se werk, kreatiwiteit en impak steeds die land se erfenis vorm. Daar is tien kategorieë, insluitend lewenslange prestasie, the People’s Choice, sport, musiek, letterkunde en storievertelling, en humanitêre en sosiale impak. Vanjaar […]
# Die stigter en hoofontwerper van die gewilde luukse Xhosa-breiwerkhandelsmerk MaXhosa Africa, Laduma Ngxokolo, het oor die naweek sy Lente/Somer 2026-versameling by die Paryse Modeweek aangebied. Die versameling van 30 helderkleurige uitrustings is getiteld Izipho Zabadala, wat “Geskenke vir die Voorouers” beteken. Die voormalige Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama en sangeres Beyoncé is van die bekende […]
# ‘n Nagraadse bibliotekaris aan die Durban Universiteit vir Tegnologie, Nonsikelelo Patricia Badenhorst, is deur die Biblioteek- en Inligtingsvereniging van Suid-Afrika aangewys as Navorsingsondersteuningsbibliotekaris van die Jaar. Dié gesogte toekenning erken bibliotekarisse wat uit hul pad gaan vir navorsingsondersteuning, die bemagtiging van navorsers, die kuratering van kennis en die integrasie van innovasie in akademiese biblioteekdienste. […]
# Nominations are now open for the 2025 Legends Awards, with the deadline being next Wednesday. The awards honour South Africa’s greatest living legends whose work, creativity, and impact continue to shape the nation’s story. There are ten categories, including lifetime achievement, people’s choice, sports, music, literature and storytelling and humanitarian and social impact. This […]
# Founder and chief designer of the popular luxury Xhosa knitwear brand MaXhosa Africa, Laduma Ngxokolo, presented his Spring/Summer 2026 collection at Paris Fashion Week over the weekend. The collection of 30 bold looks is titled Izipho Zabadala, which means Gifts For the Ancestors. Former US first lady Michelle Obama and singer Beyoncé are among the […]
# Durban University of Technology postgraduate librarian, Nonsikelelo Patricia Badenhorst, has been named as the Research Support Librarian of the Year by the Library and Information Association of South Africa. This prestigious national award recognises librarians who go above and beyond in advancing research support, empowering researchers, curating knowledge, and integrating innovation within academic library […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê e-sigarette dryf ‘n ontstellende nuwe golf van nikotienverslawing aan, met miljoene kinders wat tans verslaaf is aan damprook. Lande wat die data kan verskaf, toon kinders is gemiddeld nege keer meer geneig as volwassenes om e-sigarette te rook. Die VN se gesondheidsagentskap sê die bedryf bevorder damprook as minder skadelik as […]
# ‘n Israelse drukgroep wat hom beywer vir die vrylating van gyselaars in Gaza vra dat die Nobelprys vir Vrede toegeken word aan die Amerikaanse president, Donald Trump, vir sy vasberadenheid om vrede te bewerkstellig in die Midde-Ooste. Die forum skryf in ‘n brief aan die Noorweegse Nobel-komitee Trump het moontlik gemaak wat baie as […]
# The World Health Organisation says e-cigarettes are fuelling an “alarming” new wave of nicotine addiction, with millions of children now hooked on vaping. In countries that have the data, children are on average nine times more likely than adults to vape. The UN health agency said the industry was promoting vapes as supposedly less […]