# Die VSA se minister van Handel het die land se besluit verdedig om tariewe te hef op ‘n groep onbewoonde eilande met slegs pikkewyne en robbe. Howard Lutnick het aan CBS gesê die tariewe op die Heard en McDonald eilande is ingestel om “belaglike skuiwergate” toe maak en sal ander lande keer om skeepsvrag […]
# The US Commerce Secretary has defended the country’s decision to impose tariffs on a group of uninhabited islands with only penguins and seals. Howard Lutnick told CBS the imposition of tariffs on the Heard and McDonald islands were meant to close “ridiculous loopholes” and would prevent other countries from shipping through the islands to […]
# Tadjikistan het tronkstraf van tien jaar ingestel vir die onwettige gebruik van elektrisiteit. Dit volg nadat ‘n dekade-lange energiekrisis, veroorsaak deur watertekorte in die arm Sentraal-Asiatiese land, vererger het. Die kragverbruik in Tadjikistan word vir ongeveer ses maande per jaar beperk, aangesien sy verouderde energie-infrastruktuur sukkel om tred te hou met die stygende aanvraag. […]
# Tajikistan has introduced 10-year prison sentences for the illegal use of electricity, as a decades-long energy crisis caused by water shortages worsens in the poor Central Asian country. Electricity consumption in Tajikistan is limited for about six months per year, as its outdated energy infrastructure struggles to keep up with rising demand. Under the […]
# Meer as 300 jong afgevaardigdes na die Afrika-kinderberaad het gevra om ingesluit te word by beleidsbesluite wat Afrika se kinders raak. Die beraad in Johannesburg sluit vandag af. Dit het uitdagings bespreek wat die welstand van kinders in die gedrang bring. Die beraad se voorsitter, Tara Hendricks, beklemtoon bykomende voorspraak en opvoeding in kunsmatige […]
# Over 300 African children delegates in the Africa Children’s Summit have called for their inclusion in policy formations that affect African children. This comes as the summit concludes today in Johannesburg. The summit addressed challenges compromising children’s well-being. The summit chairperson, Tara Hendricks, emphasised increased advocacy and artificial intelligence education:
# Suid-Afrika se Zip Zap Circus, ‘n energieke produksie wat deur die gees van ubuntu geïnspireer is, is van die 12de tot die 26ste in die New Victory-teater in New York te sien. MOYA spog met tradisionele rubberstewel- en pantsula-danse en wil lig werp op talentvolle jong mense wat hul doel vind deur sirkus-kuns. Zip […]
# South Africa’s Zip Zap Circus, a vibrant production inspired by the spirit of ubuntu, will light up New York’s New Victory Theatre from the 12th to the 26th of this month. MOYA features traditional gumboot and pantsula dance and seeks to shed a spotlight on talented young people who found purpose through circus arts. […]
# Kaapstad se ontluikende kunstoneel gee nuwe lewe aan die middestad se ekonomie. Die 12de Investec Kaapstad-kunsskou waar 124 kunstenaars uit 58 lande uitgestal het, het meer as 30-duisend besoekers gelok. Geleenthede soos First Thursdays en ʼn toename in kunsgalerye weerspieël ʼn post-pandemiese kulturele oplewing. Volgens Kaapstad-Sentraal se stadsverbeteringsdistrik het 19 nuwe kunsateljees in 2023 […]