# Die Japannese animasiefilm, Chainsaw Man – The Movie: Reze Arc, was tydens sy openingsnaweek bo-aan die Amerikaanse lokettrefferlys. Die jongste rolprent van Sony se Crunchyroll volg die avonture van Denji, gespeel deur Kikunosuke Toya, ‘n tiener en demoonjagter. Universal se Black Phone 2 het na die tweede plek teruggesak, met Regretting You in die […]
# Japanese animation feature film, Chainsaw Man – The Movie: Reze Arc, topped the North American box office on its opening weekend. The film, which is the latest offering from Sony’s Crunchyroll, follows the adventures of Denji, played by Kikunosuke Toya, a teenager and demon hunter. Universal’s Black Phone 2 slid to second with Regretting […]
# Die Oos-Kaapse regering het die nuwe Mej. Suid-Afrika, Qhawekazi Mazaleni, gelukgewens. Die 24-jarige, wat in die Falakahla-neersetting in Dutywa gebore en in Oos-Londen getoë is, is Saterdag as Mej. Suid-Afrika tydens ‘n spog-seremonie by die SunBet Arena in Menlyn, Pretoria-Oos gekroon. Nog ‘n Oos-Kaapse skoonheid, Melissa Nayimuli, is die nuwe Mej. Heelal SA en […]
# Die ANC herdenk vandag die lewe en nalatenskap van die struggle-ikoon en gewese partypresident, wyle Oliver Tambo. Hy was drie dekades lank die ANC-president in ballingskap, en het ʼn belangrike rol gespeel om internasionale steun teen apartheid te kry. Die geleentheid vind in Ekurhuleni plaas en sluit ʼn kransleggingseremonie in terwyl adjunkpresident Paul Mashatile […]
# The Eastern Cape government has congratulated the new Miss South Africa, Qhawekazi Mazaleni. The 24-year-old, who was born in Falakahla village in Dutywa and raised in East London, was crowned Miss South Africa at a prestigious ceremony held at the SunBet Arena in Menlyn, Pretoria East, on Saturday. Another Eastern Cape beauty, Melissa Nayimuli, […]
# Die Universiteit van Malaya in Maleisië het ‘n eredoktorsgraad in Internasionale Betrekkinge aan president Cyril Ramaphosa toegeken. Dit is uit erkenning van sy uitstaande leierskap, bydraes tot internasionale betrekkinge en toewyding aan globale ontwikkeling. Hy is slegs die tweede Suid-Afrikaner, na die oorlede voormalige president Nelson Mandela, wat die onderskeiding ontvang het. Ramaphosa sê […]
# The University of Malaya in Malaysia has conferred an honorary doctorate in International Relations to president Cyril Ramaphosa. This is in recognition of his outstanding leadership, contributions to international relations, and dedication to global development. He is only the second South African, after the late former president Nelson Mandela, to receive this distinction. Ramaphosa […]
# The ANC is today commemorating the life and legacy of the late struggle icon and former party president, Oliver Tambo. He served as ANC president in exile for three decades, and played a pivotal role in mobilising international support against apartheid. The commemoration will take place in Ekurhuleni and will include a wreath-laying ceremony, […]
# ‘n Senior publieke reg-professor Nomthandazo Ntlama-Makhanya aan die Fort Hare-universiteit is erken as een van Suid-Afrika se invloedrykste vroue en het die Mail & Guardian Power of Women-toekenning in die kategorie Reg en Geregtigheid gewen. Die universiteit sê die eerbewys is ‘n gepaste erkenning van Ntlama-Makhanya se dekade lange akademiese werk, mentorskap en diens […]