# Tshwane mayor Nasiphi Moya, in partnership with Palesa Coal Mine, will today hand over eight newly built houses in Bronkhorstspruit, as part of a community upliftment initiative. The metro and Palesa Coal Mine signed a memorandum of understanding for the construction of 20 houses in Region 7. The metro says as part of the MOU, it is […]
# Die akteur Malcolm-Jamal Warner, veral bekend vir sy rol as Theodore Huxtable in die gewilde 1980’s sitcom, The Cosby Show, is in die ouderdom van 54 jaar oorlede. Hy was na wat berig word op ‘n gesinsvakansie in Costa Rica toe hy verdrink het toe hy gaan swem en in ‘n sterk stroom beland […]
# The Walter Sisulu University has launched the GreenGrow Project, an interdisciplinary urban agriculture initiative. The project, which builds on the #StretchMyRand movement, equips students with practical skills in sustainable food production. The university says students are encouraged to design urban agriculture systems and grow their own food, sharing knowledge across disciplines. It adds that […]
# Actor Malcolm-Jamal Warner, best known for playing Theodore Huxtable in the beloved 1980s sitcom, The Cosby Show, has died at the age of 54. According to reports, he was on a family vacation in Costa Rica when he drowned while swimming after he was caught by a high current. Warner was nominated for an Emmy […]
# Die Neurologiese Vereniging van Suid-Afrika sê meer as 40-persent van demensiegevalle kan voorkom word deur gevare soos hoë bloeddruk, vetsug en maatskaplike afsondering te bestuur. Dit is vandag Wêreld-breindag, en vereniging waarsku demensie neem vinnig toe in Afrika suid van die Sahara en sal na verwagting teen 2050 verdriedubbel. Patty Francis van die vereniging […]
# The Neurological Association of South Africa says over 40-percent of dementia cases can be prevented by managing risks such as high blood pressure, obesity, and social isolation. Marking World Brain Day, the association warns that dementia is rising fast in sub-Saharan Africa and is expected to triple by 2050. The association’s Patty Francis calls […]
# Die parlementslede Malusi Gigaba en die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het vanoggend albei doktorsgrade in Openbare Bestuur en Regering aan die Universiteit van Johannesburg ontvang. Hulle is onder tweeduisend-163 gegradueerdes wat vereer is tydens vanjaar se wintergradeplegtigheid op die Kingsway-kampus in Aucklandpark. Die universiteit het hulle geloof vir hul toewyding […]
# ‘n Een-en-sestigjarige man is in New York dood nadat hy deur ‘n MRI-masjien ingetrek is. Keith McAllister se vrou, Adrienne, het sedertdien onthul dat hy ‘n gewigoefeningsketting van nege-kilogram om sy nek gedra het. Hy het ‘n kamer by die Nassau MRI-kliniek ingegaan terwyl personeel besig was om sy vrou se knie te skandeer. […]
# Paul Gascoigne is in die hospitaal nadat hy by sy huis in Dorset ineengestort het. Volgens The Sun is die voormalige Tottenham Hotspur-, Newcastle- en Rangers-speler half bewusteloos in die slaapkamer van sy huis in Poole aangetref. Die 58-jarige sal waarskynlik ‘n paar dae in die hospitaal moet bly vir behandeling. Gascoigne, wat 57 […]