# Die landbou-organisasie TLU SA het die projek, Plant vir die Toekoms, bekendgestel. Die doel is om die jeug by die landbousektor te betrek en aan te moedig om landbou as ʼn loopbaan te oorweeg. Bennie van Zyl van TLU SA sê deur die jeug met die landboubedryf in aanraking te bring, hoop hulle om nie […]
# The agricultural organisation TLU SA has launched its Plant for the Future project. This is a project aimed at involving the youth in the agricultural sector and encouraging them to consider agriculture as a career. TLU SA’s Bennie van Zyl says by connecting the youth to the agricultural industry, they hope not only to spark […]
# AfriForum se Pretoria-takke het in September en Oktober ‘n beduidende impak deur hul #OnsDorp-veldtog gemaak. Hulle het gras gesny, meer as ‘n duisend sakke vullis verwyder, slaggate herstel, padmerke geverf en 63 ton herwinbare materiaal ingesamel. Arno Roodt van AfriForum sê taklede het ook gemeenskapsveiligheid verbeter met patrollies, sekuriteitsinstallasies en hulp by brande. Hy […]
# Die Universiteit van Venda het onlangs deur sy Thoho ya Nzie-veldtog ʼn ruim skenking kospakkies van die Todani 70-stigting ontvang. Die skenking se doel is om studente wat finansieel swaarkry met kos te ondersteun. Die skenking sluit mieliemeel, blikkieskos, twee koeie en vyf varke in. Pila Nemutandani van die universiteit sê voedselonsekerheid kan studente […]
# AfriForum’s Pretoria branches made a significant impact through their #OnsDorp campaign in September and October. This is through cutting grass, removing more than one-thousand bags of rubbish, repairing potholes, painting road lines, and collecting 63 tonnes of recyclables. AfriForum’s Arno Roodt says branch members also enhanced community safety with patrols, security installations, and fire […]
# Die Universiteit Stellenbosch het ‘n lys van vanjaar se ontvangers van eredoktorsgrade bekendgemaak. Die instelling ken elke jaar eredoktorsgrade toe aan buitengewone persone wat in hul velde uitblink en ‘n nalatenskap van toewyding en visie demonstreer wat toekomstige geslagte inspireer. Vanjaar se ontvangers is die Nobelpryswenner en internasionaal-bekroonde skrywer Abdulrazak Gurnah, die rampbestuurkundige Colin […]
# The University of Venda, through its Thoho ya Nzie initiative, recently received a generous donation of food parcels from the Todani 70 Foundation. The donation aims to help provide much-needed food support to students facing financial hardship. The donation includes maize, tinned food, two cows, and five pigs. The university’s doctor, Pila Nemutandani, says food […]
# Die Suid-Afrikaanse skrywer, boekmentor en professionele spreker, Kim Vermaak, is benoem vir 2026 se gesogte Vroue van Statuur-toekennings in Suid-Afrika. Die toekennings, wat die 11de keer aangebied word, vereer uitsonderlike vroue wat ‘n beduidende uitwerking op verskeie sektore het. Vermaak is erken vir haar merkwaardige bydraes tot die uitgewersbedryf en geestesgesondheid. Sy sê dat […]
# Die bekroonde Suid-Afrikaanse komediant, Stuart Taylor, bring in November sy jongste meesterstuk, Odd Man Out, na die Baxter-teater in Kaapstad en Johannesburg se Theatre on the Square. Sy jongste vertoning kyk na ʼn eerlike en humoristiese manier oor wat dit beteken om ʼn bietjie anders te wees en waarom dit dikwels die plek is waar […]