The headlines of the leading newspapers on 06 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports deputy minister of Finance, David Masondo, has described the Public Investment Corporation’s decision to suspend its chief investment officer, Kabelo Rikhotso, as a management decision. Rikhotso is accused of improper conduct by a whistleblower. # And the Netwerk24 website: Reports […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 06 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die adjunkminister van Finansies, David Masondo, het die besluit van die Openbare Beleggingskorporasie om sy hoofbeleggingsbeampte, Kabelo Rikhotso, te skors, as ‘n bestuursbesluit bestempel. Rikhotso is deur ‘n fluitjieblaser van onbehoorlike gedrag beskuldig. # En die Netwerk24-webblad: Berig generaal-majoor […]
The headlines of the leading newspapers on 03 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the ANC has admitted that criminal networks have infiltrated its ranks, helped the failure of government projects and undermined public trust. The ANC’s secretary-general, Fikile Mbalula, says the party has been infiltrated by criminal elements, including organised cartels, who are […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 03 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die ANC het erken dat misdaadnetwerke sy geledere binnegedring het, die mislukking van die regeringsprojekte aangehelp het en openbare vertroue ondermyn het. Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula sê die party is geïnfiltreer deur misdadige elemente, insluitend georganiseerde kartelle, […]
The headlines of the leading newspapers on 02 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports Eskom wants to improve its investment status after the government kept the state-owned enterprise running for more than a decade. Eskom is looking for billions of rand investments over the next five years for the maintenance and expansion of its […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 02 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Eskom wil sy beleggingstatus verbeter nadat die regering die staatsonderneming vir meer as ‘n dekade aan die gang gehou het. Eskom is op soek na beleggings van miljarde-rand oor die volgende vyf jaar vir die instandhouding en uitbreiding van […]
The headlines of the leading newspapers on 01 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Is one of many news sources reporting today on the death of the South African ambassador to France, Nathi Mthethwa. The paper writes the former minister jumped from the 22nd floor of a hotel in Paris, according to the French newspaper […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 01 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Is een van talle nuusbronne wat vandag berig oor die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. Die koerant skryf die voormalige minister het volgens die Franse koerant Le Parisien van die 22ste verdieping van ‘n hotel in […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 30 September 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n web van korrupsie by Tembisa-hospitaal ontdek, waarby skelm amptenare van beide die Gautengse Gesondheidsdepartement en die hospitaal betrek word. Die SOE se tussentydse verslag identifiseer ten minste drie hoofsindikate en verskeie kleiner groepe wat […]