The headlines of the leading newspapers on 13 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports president Cyril Ramaphosa and his American counterpart, president Donald Trump, are expected to hold a high-level meeting in Washington later in May with the aim of restoring diplomatic and trade relations between the two countries. The paper writes the Afrikaners […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig president Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse eweknie, president Donald Trump, sal na verwagting later in Mei ‘n hoëvlak-vergadering in Washington hou met die doel om diplomatieke en handelsbetrekkinge tussen die twee lande te herstel. Die koerant skryf die Afrikaners […]
The headlines of the leading newspapers on 12 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the USA is preparing this week to receive its first group of white Afrikaners from South Africa who the Trump administration has designated as refugees. The group is expected to arrive in the USA today and will be met by […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 12 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die VSA berei hierdie week voor om sy eerste groep wit Afrikaners uit Suid-Afrika te ontvang wat die Trump-administrasie as vlugtelinge aangewys het. Die groep sal na verwagting vandag in die VSA aankom en ontmoet word deur hoëvlak-amptenare van […]
The headlines of the leading newspapers on 09 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports Transnet has awarded a 17-billion-rand concession contract to five private sector partners, including a Bidvest consortium, to fund, build, and operate several liquid bulk terminals at the Richards Bay port. The paper writes the construction is expected to create thousands […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 09 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Transnet het ‘n konsessiekontrak van 17-miljard-rand aan vyf privaat sektorvennote toegeken, insluitend ‘n Bidvest-konsortium, om verskeie vloeibare grootmaatterminale by die Richardsbaai-hawe te befonds, te bou en te bedryf. Die koerant skryf die konstruksie sal na verwagting duisende werksgeleenthede skep. […]
The headlines of the leading newspapers on 08 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the national budget, which will be presented by Finance minister Enoch Godongwana later this month, is likely to include plans by Treasury to strengthen fiscal instruments and guarantee frameworks for the second phase of Operation Vulindlela. The paper writes the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 08 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die nasionale begroting, wat later die maand deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorgelê sal word, sal waarskynlik planne deur die Tesourie insluit om fiskale instrumente en waarborgraamwerke vir die tweede fase van Operasie Vulindlela te versterk. Die […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 07 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig Moody’s het Suid-Afrika se BBP-groeiprojeksie vir 2025 tot 1,5-persent verlaag. Dit is ‘n afgradering van 0,2-persentasiepunte van sy Februarie-projeksie. In sy jongste globale vooruitsig verwag die graderingsagentskap dat die wêreldekonomie met 1,9-persent in 2025 en 2,3-persent in 2026 sal […]