The headlines of the leading newspapers on 02 May 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Reserve Bank has been sharply criticised by the High Court for abusing draconian currency control powers. The court says the bank did this by withdrawing approval for Ibex to transfer funds to foreign creditors. # Mail & Guardian on […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 02 Mei 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Reserwebank is skerp gekritiseer deur die Hooggeregshof vir die misbruik van drakoniese valutabeheermagte. Die hof sê die bank het dit gedoen deur die intrekking van goedkeuring vir Ibex om fondse na buitelandse krediteure oor te dra. # Mail […]
The headlines of the leading newspapers on 30 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Department of Home Affairs is reviewing the country’s immigration regime and is expected to submit a revised guide to the cabinet in the first quarter of 2026. # And the Netwerk24 website: Leads with the police breakthrough in their […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 30 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Departement van Binnelandse Sake is besig om die land se immigrasieregime te hersien en sal na verwagting ‘n hersiene gids in die eerste kwartaal van 2026 aan die kabinet voorlê. # En die Netwerk24-webblad: Lei met die polisie […]
The headlines of the leading newspapers on 29 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the abolition of the VAT increase paves the way for the Treasury to compile a third budget for the 2025/26 financial year, with the DA expected to increase pressure on the department to implement its budget priorities. # And the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 29 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die afskaffing van die BTW-verhoging baan die weg vir die Tesourie om ‘n derde begroting vir die 2025/26-boekjaar saam te stel, met die DA wat na verwagting druk op die departement sal verhoog om sy begrotingsprioriteite toe te pas. […]
The headlines of the leading newspapers on 25 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the dramatic U-turn by Finance minister Enoch Godongwana to scrap the VAT increase has left a big hole in the country’s finances, but may have averted the collapse of the government of national unity. # Mail & Guardian on Fridays: […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 25 April 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die dramatiese ommeswaai deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana om die BTW-verhoging te skrap, het ‘n groot gat in die land se finansies gelaat, maar het moontlik die verbrokkeling van die regering van nasionale eenheid afgeweer. # Mail […]
The headlines of the leading newspapers on 24 April 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the International Monetary Fund has reiterated its view that South Africa’s debt level will not stabilise as National Treasury has projected in successive budgets. The IMF says it will rise to 88-percent of GDP by 2030 unless the government implements […]