# FNB Landbou se hoof van inligting en bemarking, Dawie Maree, sê die voorkoms van veldbrande in Suid-Afrika neem toe, wat ernstige skade aan plase veroorsaak. Maree het in ‘n onderhoud met Engineering News gesê boere in KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, die Vrystaat, die Wes-Kaap, die Karoo en Gauteng het te kampe met vernietigde gewasse, vee, […]
# FNB Agriculture head of information and marketing, Dawie Maree, says the frequency of veld fires in South Africa is increasing, causing severe damage to farms. Speaking to Engineering News, Maree says farmers across KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Limpopo, Free State, Western Cape, the Karoo, and Gauteng face destroyed crops, livestock, grazing land, and infrastructure, driving up […]
# Die Landbank Versekeringsmaatskappy het die uitbreiding van sy loods-indeksversekering met die bekendstelling van omgewingsopbrengs-indeksversekering aangekondig. Die produk beskerm gewasboere teen verliese veroorsaak deur droogte, oorstromings en plae. Anders as tradisionele versekering sal uitbetalings berus op inligting op distrikvlak eerder as waardering van plase en dit sal vinniger vergoeding verseker. Omgewingsopbrengs-indeksversekering word ontwikkel in samewerking […]
# Suid-Afrika se rooivleisbedryf worstel steeds met ‘n bek-en-klouseer-uitbreking, wat vererger word deur ‘n tekort aan entstowwe. Die uitvoerende hoof van Rooivleisbedryfsdienste, Dewald Olivier, sê die huidige uitbreking is beperk tot sekere gebiede, en inperkingsones en bewegingsbeperkings is ingestel om verdere verspreiding te beperk. Hy sê hulle is bekommerd oor die landwye tekort aan entstowwe. […]
# The Land Bank Insurance Company has announced the expansion of its pilot index insurance with the launch of Area-Yield Index Insurance. The product protects crop farmers against major yield losses caused by drought, floods, or pests. Unlike traditional insurance, payouts are based on district-level data rather than farm assessments, ensuring quicker compensation. Developed with […]
# South Africa’s red meat industry is grappling with the ongoing foot and mouth disease outbreak, compounded by a shortage of vaccines. Red Meat Industry Services CEO, Dewald Olivier, says the current outbreak remains localised in certain areas, and containment zones together with movement restrictions are in place to limit further spread. He says the concern […]
# Compagniesdrift by Stellenbosch se makataankonfytstukke is aangewys as Suid-Afrika se heelvrugkonfyt van die jaar in die nuwe Suid-Afrikaanse heelvrugkonfyt-kampioenskap. Sewentig produkte van 29 vervaardigers is in hul onderskeie afdelings erken, met elf kategoriewenners wat uitgeblink het. Die hoofbeoordelaar, Susina Jooste, sê Compagniesdrift se makataankonfytstukke het indruk gemaak met die wenkombinasie van geur, tekstuur en […]
# Compagniesdrift near Stellenbosch’s makataan chunks have been crowned the very first South African Preserve Product of the Year in the newly launched South African Preserve Championships. Seventy products from 29 manufacturers were recognised in their respective classes, with eleven category winners standing out. Chief judge Susina Jooste says Compagniesdrift’s makataan chunks impressed with its […]
# Die Suid-Afrikaanse Rooibosraad is besig om te onderhandel met die ambassade van die VSA en die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging om verligting te kry van die onlangs ingestelde 30-persent tariewe op Rooibos-uitvoere. Rooibos, wat slegs in die Wes-Kaap gekweek word, word meesal in grootmaat na die VSA verskeep vir vermenging, verpakking en […]