# Nuwe navorsing deur die Buro vir Ekonomiese Navorsing en die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid dui aan dat Suid-Afrika nie angstig moet raak oor die 30-persent verhoging in Amerikaanse tariewe nie. Terwyl ongeveer 20-persent van ondernemings geraak word, ly slegs ‘n klein gedeelte groot inkomsteverliese. Die meeste groot nywerhede, insluitend pluimvee, mielies, beeste, melk […]
# New research from the Bureau for Economic Research and the Bureau for Food and Agricultural Policy suggests South Africa does not need to panic over the 30-percent US tariff hike. While around 20-percent of firms are affected, only a small fraction face major revenue loss. Most major industries, including poultry, maize, cattle, milk, and […]
# National police commissioner Fannie Masemola says he did his best to stop the disbandment of the political killings task team. Testifying before Parliament’s ad hoc committee on police capture, Masemola said he questioned Police minister Senzo Mchunu’s decision to dissolve the unit, warning that similar action against the farm murders task team would have […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy het sy bes gedoen om die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde te stop. Masemola het voor die Parlement se ad hoc-komitee oor polisie-kaping getuig en sê hy het die minister van Polisie, Senzo Mchunu, se besluit om die eenheid te ontbind bevraagteken, en gewaarsku soortgelyke […]
# Die Vrystaatse Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vier nuwe gevalle van bek- en klouseer in Viljoenskroon en Edenville bevestig. Dit bring die getal bevestigde gevalle in die provinsie op 42 te staan. Tot nou toe is sewe distrikte oor vyf munisipaliteite identifiseer. Moliehi Moeng van die departement sê hulle gee voorkeur aan […]
# The Free State Department of Agriculture and Rural Development has confirmed four new cases of foot-and-mouth disease in Viljoenskroon and Edenville. This brings the number of confirmed cases in the province to 42. To date, seven distinct outbreak areas have been identified across five municipalities. The department’s Moliehi Moeng says they have prioritised vaccination […]
# Vandeesmaand vier die Suid-Afrikaanse Geloofgemeenskap Omgewingsinstituut (SAFCEI) die toenemende getal Suid-Afrikaanse restaurante wat verkies om plaaseiers voor te sit. Môre is Wêreld Eierdag en volgende Donderdag is Wêreld Voedseldag. Mmathapelo Mosekedi van SAFCEI sê van die restaurante wat plaaseiers bedien om ‘n regverdiger voedselstelsel te bevorder, is Giovanni’s, Coffee Guy Noordhoek, Farm Shack, Bootlegger […]
# This month, the Southern African Faith Communities’ Environment Institute is celebrating the growing number of South African restaurants choosing to serve cage-free eggs. Tomorrow is World Egg Day, while next Thursday will mark World Food Day. SAFCEI’s Mmathapelo Mosekedi says restaurants including Giovanni’s, the Coffee Guy Noordehoek, the Farm Shack, Bootlegger and Meraki Coffee […]
# Die Suid-Afrikaanse Perlemoen-uitvoerraad teiken die Europese mark om uitvoere uit te brei. Die uitvoerende hoof, Rhomona Gounden, verteenwoordig die sektor op die Anuga-voedsel- en Drankhandelskou in Keulen, Duitsland, saam met 30 Suid-Afrikaanse uitstallers. Die skou, wat vandag ten einde loop, bied ‘n platform om Europese verbruikers in te lig oor perlemoen, ‘n premiumgehalte seekos […]