# Die Departement van Landbou het ná agt weke amptelik die verbod op Brasiliaanse meganies-ontbeende vleis en hoender opgehef. Die verbod is ingestel nadat voëlgriep op ‘n plaas in Rio Grande do Sul ontdek is, wat veroorsaak het dat 95-persent van Suid-Afrika se meganies-ontbeende vleisvoorraad afgesny is. Georg Southey van Merlog Foods verwelkom die ooreenkoms […]
# The Department of Agriculture has officially lifted the ban on Brazilian mechanically deboned meat and chicken, after an eight-week suspension. The ban was triggered by a case of bird flu on a single farm in Rio Grande do Sul, which cut off 95-percent of South Africa’s mechanically deboned meat supply. Merlog Foods’ Georg Southey […]
# Die Vryheidsfront Plus sê Amerika se aangekondigde handelstariewe van 30-persent het waarskynlik ‘n onderliggende geopolitieke motivering en is ‘n regstreekse aanval op die ekonomiese voordele wat AGOA vir Suid-Afrika inhou. Jaco Mulder van die party sê die tariewe is ook ‘n reaksie op Suid-Afrika se groeiende diplomatieke en ekonomiese bande met lande wat deur […]
# Die landbou-organisasie TLU SA het kommer uitgespreek oor Amerika se invoertariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse goedere wat op 1 Augustus ingestel word. Die Amerikaanse mark, met ondersteuning van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, het in 2024 vier-persent van die land se totale uitvoere uitgemaak. Bennie van Zyl van TLU SA sê hierdie […]
# The agriculture organisation TLU SA has expressed concern at the US’s imposition of a 30-percent import tariff on South African goods from August. The American market, with support of the African Growth and Opportunity Act, only accounted for four-percent of the country’s total agriculture exports in 2024. TLU SA’s Bennie van Zyl says this tariff will […]
# Solidariteit vra president Cyril Ramaphosa om dringend op te tree om reuse-werksverliese te voorkom na Amerika se besluit om van volgende maand ‘n heffing van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere op te lê. Die vakbond sê die regering se gebrek aan optrede kan belangrike uitvoere belemmer en moontlik die voordele van die Wet op Groei […]
# AgriSA het die opheffing van die beperkings op die beweging van vee in Limpopo en die Oos-Kaap verwelkom na die suksesvolle beheer van bek-en-klouseer-uitbrekings. Die Department van Landbou het bevestig dat meer as 144-duisend diere ingeënt is en melk van plase in kwarantyn mag nou na ‘n enkele pasteurisering verkoop word. Terwyl 76 plase […]
# Trade union Solidarity has urged president Cyril Ramaphosa to intervene urgently to prevent major job losses following the American decision to impose a 30-percent tariff on South African exports from next month. The union states government inaction risks collapsing key exports and potentially losing African Growth and Opportunity Act benefits. Solidarity’s Theuns du Buisson […]
# Die leier van die DA, John Steenhuisen, sê die nuwe Amerikaanse heffing van 30-persent op Suid-Afrikaanse uitvoere sal ‘n verwoestende slag vir die ekonomie wees. Hy waarsku dat dit ook die einde van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika kan beteken. Steenhuisen sê sleutelnywerhede soos landbou, vervaardiging en mynbou sal die ergste […]