# Suid-Afrika se sektor vir organiese en natuurlike produkte kry momentum, nie net as ‘n weerspieëling van wêreldtendense na gesonder en meer volhoubare leefstyle nie, maar ook as ‘n kragtige dryfveer vir entrepreneurskap, landelike ontwikkeling en uitvoergroei. Die Afrika-ekspo vir Organiese en Natuurlike Produkte het vroeër vandeesmaand die kollig op Afrika se florerende organiese sektor […]
# South Africa’s organic and natural products sector is gaining momentum, not only as a reflection of global trends towards healthier and more sustainable living, but also as a powerful engine for entrepreneurship, rural development, and export growth. The Organic and Natural Products Expo Africa, earlier this month, spotlighted Africa’s thriving organic sector. Standard Bank’s Deenash […]
# Vandag is Internasionale Voedselverlies- en Vermorsingsdag, ‘n dag om bewustheid en gesamentlike optrede te bevorder om voedselverlies en -vermorsing te verminder. Wêreldwyd gaan sowat 13,2-persent van voedsel wat geproduseer word tussen oes en kleinhandel verlore, terwyl ‘n geraamde 19-persent van die totale wêreldvoedselproduksie in huishoudings, die voedselverskaffingsdiens en in kleinhandel vermors word. Die Verenigde […]
# Today is International Food Loss and Waste Awareness Day, a day to promote awareness and collective action to reduce food loss and waste. Globally, around 13.2-percent of food produced is lost between harvest and retail, while an estimated 19-percent of total global food production is wasted in households, in the food service, and in retail altogether. […]
# Die Departement van Landbou en Landelike Ontwikkeling het vier nuwe gevalle van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig. Dit bring die totale aantal infeksies in die provinsie op 34 te staan, versprei oor ses gebiede. Boere en bedryfsvennote word versoek om alle vermeende gevalle onmiddellik aan te meld. Die departement se woordvoerder, Moliehi Moeng, sê […]
# The Department of Agriculture and Rural Development has confirmed four new cases of foot-and-mouth disease in the Free State. This brings the total number of infections in the province to 34 across six outbreak areas. Farmers and industry partners are urged to report any suspected cases immediately. The department’s Moliehi Moeng says vaccinations have […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die regering, nywerheid en navorsingsvennote moet saamwerk om boere te help om kompeterend, doeltreffent en veerkragtig te bly. Hy het gister die konferensie van die Internasionale Bessie-organisasie in Kaapstad toegespreek. Volgens ‘n studie van die Buro van Voedsel en Landboubeleid, het bloubessies die hoogste getal arbeiders per […]
# Agriculture minister John Steenhuisen says government, industry and research partners must continue to work together to help farmers remain competitive, efficient and resilient. He addressed the International Berry Organisation conference in Cape Town yesterday. According to a Bureau for Food and Agricultural Policy study, blueberries have the highest labour absorption factor per hectare in […]
# Suid-Afrika se voorste graanboere is by die Groei vir Goud-toekennings in Gauteng vereer vir hul uitsonderlike opbrengste, vernuwing en bydrae tot nasionale voedselsekerheid. Corné Louw van Graan SA sê vanjaar se toekennings was geskiedkundig met ʼn skerp toename in nuwe nasionale rekords in die kategorieë vir mielies, koring en sojabone. Hy sê die Noordelike […]