# Die Vryheidsfront Plus sê Amerika se aangekondigde handelstariewe van 30-persent het waarskynlik ‘n onderliggende geopolitieke motivering en is ‘n regstreekse aanval op die ekonomiese voordele wat AGOA vir Suid-Afrika inhou. Jaco Mulder van die party sê die tariewe is ook ‘n reaksie op Suid-Afrika se groeiende diplomatieke en ekonomiese bande met lande wat deur […]
# Die landbou-organisasie TLU SA het kommer uitgespreek oor Amerika se invoertariewe van 30-persent op Suid-Afrikaanse goedere wat op 1 Augustus ingestel word. Die Amerikaanse mark, met ondersteuning van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika, het in 2024 vier-persent van die land se totale uitvoere uitgemaak. Bennie van Zyl van TLU SA sê hierdie […]
# The agriculture organisation TLU SA has expressed concern at the US’s imposition of a 30-percent import tariff on South African goods from August. The American market, with support of the African Growth and Opportunity Act, only accounted for four-percent of the country’s total agriculture exports in 2024. TLU SA’s Bennie van Zyl says this tariff will […]