# The Freedom Front Plus calls on farmers to ensure their livestock are vaccinated. The warning follows a confirmed anthrax outbreak on Ghaap se Berg near Douglas in the Northern Cape. The disease, which has already killed eland, poses serious risks to livestock and humans. The party’s Wynand Boshoff urged farmers to act immediately to […]
# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, verwelkom die Zimbabwiese owerhede se besluit om die verbod op die invoer van mielies en ander graansoorte op te hef. Die minister beskryf dit as ‘n belangrike stap in die rigting van die versterking van streeksvoedselsekerheid en ekonomiese samewerking. Die departement se woordvoerder, Joylene van Wyk, sê die […]
# Minister of Agriculture, John Steenhuisen, has welcomed the decision by Zimbabwean authorities to lift the ban on the importation of maize and other grains. The minister has described the move as a major step toward strengthening regional food security and economic cooperation. The department’s spokesperson, Joylene van Wyk, says the agricultural sector thrives on […]
# Die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens sê die brand in die omgewing van die Drakenstein-gevangenis op die R301 tussen Paarl en Franschhoek is ten volle onder beheer gebring. Die brand wat Maandagmiddag begin het, is deur sterk wind en digte plantegroei aangeblaas. Jo Otto van die munisipaliteit sê met die wind wat laat gisteraand bedaar […]
# The Cape Winelands District Municipality’s Fire Services says the fire in the area around Drakenstein Prison on the R301 between Paarl and Franschhoek has been fully contained. The fire, which started on Monday afternoon, was fuelled by strong winds and dense vegetation. The municipality’s Jo-Anne Otto says that as the wind settled late yesterday […]
# Die adjunkminister van Landbou, Rosemary Nokuzola Capa, lei môre ‘n uitreikprogram met 200 vroulike boere by Ingquza Hill in die Oos-Kaap. Die uitreik het ten doel om vroulike boere te bemagtig en te ondersteun, met erkenning van hul belangrike rol in landbou, landelike ontwikkeling en voedselsekerheid. Sy sê die projek is ook daarop gemik […]
# The deputy minister of Agriculture Rosemary Nokuzola Capa will lead an outreach programme with 200 women farmers at Ingquza Hill in the Eastern Cape tomorrow. The outreach aims to empower and support women farmers, recognising their pivotal role in agriculture, rural development, and food security. She says the initiative also aims to address high […]
# Die Vryheidsfront Plus sê hy is gewillig om as bemiddelaar op te tree in die voortslepende geskille wat die Landbou- en Landbouverwerkingshoofplan betref. Boere is woedend omdat die plan agter hulle rug onderteken is sonder dat enige van hulle voorleggings en bekommernisse in ag geneem is. Hulle grootste probleem is dat winsgewendheid, volhoubaarheid en […]
# Die landbouorganisasie TLU SA verwelkom die hernude openbare bespreking oor die ware gelykheid en inklusiewe ekonomiese groei. Dit volg na die DA begin het om druk uit te oefen vir die vervanging van die swartbemagtigingsbeleid deur die instelling van die Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal. Die party sê die wetsontwerp sal armoede teiken […]