# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, sê Suid-Afrika het ʼn probleem met landelike veiligheid. Hy sê kleinskaalse boere waarvan baie swart is, word lukraak geraak. Steenhuisen was gister by die Withuis deel van die ontmoeting tussen president Cyril Ramaphosa en die Amerikaanse president Donald Trump. In reaksie op die video van die EFF-leier Julius […]
# Agriculture minister John Steenhuisen says South Africa has a rural safety problem, and smallholder farmers, many of whom are black farmers, are disproportionately affected. He took part in the meeting between president Cyril Ramaphosa and US president Donald Trump at the White House on Wednesday. Responding to the video of EFF leader Julius Malema […]
# Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging verwelkom die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se besluit om nie die Gesondheidsbevorderingsheffing, algemeen bekend as die suikerbelasting, in sy jongste begroting te verhoog nie. Die handhawing van die huidige koers vermy verdere skade aan werksgeleenthede in landelike gebiede in KwaZulu-Natal en Mpumalanga. Die organisasie se voorsitter, Higgins Mdluli, sê die […]
# SA Canegrowers welcomes Finance minister Enoch Godongwana’s decision not to increase the Health Promotion Levy, commonly known as the sugar tax, in his latest budget. Maintaining the current rate avoids further harm to jobs in rural areas of KwaZulu-Natal and Mpumalanga. The organisation’s chairperson, Higgins Mdluli, says the tax has caused significant damage since […]
# Transnet Hawe-terminale sê daar is ‘n toename van 21-persent in sitrusuitvoervolumes vir April teenoor April verlede jaar. Transnet het 256 bykomende personeel aangestel om die groei te behartig en 100 nuwe masjiene aangeskaf. Die Sitruskwekersvereniging voorspel ‘n styging van 3,6-persent in totale sitrusuitvoere vanjaar, ten spyte van moontlike Amerikaanse tariefverhogings in Julie. Transnet Hawe-terminale […]
# Die uitvoerende hoof van AgriSA, Johann Kotzé, beklemtoon die belangrikheid van gebalanseerde handelsbande tussen Suid-Afrika en die Verenigde State om die huidige spanning te verlig. Kotzé het ná ‘n sake-afvaardiging se besoek aan Washington, kommer uitgelig oor die onlangse Amerikaanse tariewe van 30-persent op uitvoere, insluitend sitrus en makadamianeute. Hy het in gesprek met […]
# Transnet Port Terminals has reported a 21-percent year-on-year increase in citrus export volumes handled in April compared to last-year. Transnet Port Terminals has hired 256 additional staff to support growth, and acquired 100 new pieces of equipment. The Citrus Growers Association forecasts a 3.6-percent rise in total citrus exports this year, despite potential US […]
# AgriSA CEO Johann Kotzé emphasises the importance of balanced trade ties between South Africa and the United States to alleviate current tensions. Following a business delegation’s visit to Washington, Kotzé highlighted concerns over recent US-imposed 30-percent tariffs on exports, including citrus and macadamia nuts. He told Newzroom Afrika that maintaining reciprocal trade agreements are […]
# ‘n Houeraanleg van 285-miljoen-rand gaan in die Bayview-distrik van die hawe in Richardsbaai ontwikkel word na ‘n ooreenkoms tussen Grindrod Eyamakhosi Joint Venture en Transnet se Nasionale Hawe-owerheid. Die projek sal die hawe se jaarlikse houvermoë van 50-duisend tot 200-duisend twintig-voet-eenhede verhoog. Na verwagting sal dit ook ongeveer 122 permanente werksgeleenthede skep wanneer dit […]