# Carín León gaan geskiedenis maak deur die eerste Latyns-Amerikaanse hoofkunstenaar in Las Vegas Sphere te wees. Hy het sy vierde album, Boca Chueca, Volume 1, in Mei verlede jaar uitgereik en met ‘n wêreldtoer opgevolg. León het debuutoptredes in Coachella and Stagecoach gemaak en ook in Madison Square Gardens in New York opgetree. Hy sal in September volgende jaar drie vertonings in die Sphere hou as deel van Las Vegas se viering van Mexiko se Onafhanklikheidsdag.
Carín León eerste Latyns-Amerikaanse hoofkunstenaar in Las Vegas Sphere