Skip to content

Cachalia verwelkom stigting van Interpol Afrika-komitee [KLANK]

# Die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia, het bevestig die 27ste Interpol Afrika-streekskonferensie sal ‘n Interpol Afrika-komitee stig. Cachalia sê die stap word verwelkom as noodsaaklik vir die bekamping van misdaad. Cachalia sê die komitee is belangrik vir die vestiging van samewerking om Interpol duursaam, volhoubaar en ontvanklik vir Afrika se uitdagings te maak. Hy beklemtoon die doeltreffendheid, geloofwaardigheid, professionaliteit en vermoëns van die komitee:

ENG-CachaliaOnCommittee