# Die brandweerdienste van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit sê die veldbrand in die berge bo die plaas Weltevrede is nog nie geblus nie. Brandbestrydingspanne het oornag hulle hande vol gehad om opvlammings op die brandlyn in bedwang te kry. Die munisipale woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê helikopters is ingespan, maar hulle kon nie help om die brandlyn genoegsaam af te koel nie. Sy sê die windrigting het verander en die brand het op nuwe plekke opgevlam:
Brand in die berge bo plaas Weltevrede woed voort [KLANK]
AFR Jo-AnneonWildfireContinues