# Boks: Suid-Afrika se Kevin Lerena het sy Wêreldboksraad-superligswaargewigtitel behou deur Serhiy Radchenko van Oekraïne in die derde van 12 rondes in die SunBet Arena in Pretoria te klop. Dit is die eerste WBR-wêreldtitelgeveg in Suid-Afrika. Die superligswaargewig-afdeling is tussen die kruisgewig- en swaargewigafdelings om kleiner swaargewigboksers te akkommodeer. Lerena sê hy is verheug oor die oorwinning en dat hy op eie bodem geskiedenis kon maak:
Boks: SA se Kevin Lerena verdedig sy WBR-superligswaargewig-titel suksesvol op eie bodem [KLANK]
ENG LerenaOnHistoricWin