Skip to content

Boere word versoek om vee te beskerm voor uiterste winter-temprature [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik oor gure weer hierdie naweek. Al die provinsies behalwe Limpopo kan swaar sneeu, koue temperature en sterk wind verwag. Die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal mag dalk oorstromings ervaar as gevolg van swaar reën. Boere word versoek om hul vee te beskerm. ‘n Weervoorspeller, Kevin Rae sê Comrades Marathon-atlete kan vroeg Sondag warm weer verwag, met moontlike kouer en natter toestande later in die dag:

ENG RaeOnExtremeWeather