Skip to content

Black Business Council waarsku teen aanpassings aan wette om Starlink te akkommodeer [KLANK]

# Die Black Business Council het gewaarsku teen die verandering van Suid-Afrika se transformasiewette om Elon Musk se Starlink te akkommodeer. Berigte dui daarop dat die regering ‘n plan het vir Starlink om die 30-persent vereiste van swart eienaarskap in terme van Swart Ekonomiese Bemagtigingsbeleide, te omseil. Die Kommunikasiedepartement het ‘n ekwiteits-ekwivalensiemodel voorgestel wat beleggings in infrastruktuur in stede van direkte eienaarskap toelaat. Uitvoerende hoof, Kganki Matabane, het aan Newzroom Afrika gesê dat bestaande wette billike ekonomiese deelname moet verseker:

ENG-MatabaneOnStarlink