# Die afgetrede biskop van die Ethiopiese Episkopale Kerk, Malusi Mpumlwana, het die dood van pous Franciskus as ‘n groot verlies vir die mensdom beskryf. Die 88-jarige Pous is gister in sy Vatikaanse woning dood ná ‘n beroerte en hartversaking. Mpumlwana het teenoor SABC News die pous geprys oor sy toeganklikheid en onwrikbare verbintenis tot maatskaplike geregtigheid. Hy beklemtoon ook sy pogings om skeidings te oorbrug en agtergeblewenes op te hef:
Biskop Mpumlwana beskryf dood van pous Franciskus as ‘n groot verlies vir die mensdom [KLANK]
ENG-MpumlwanaOnPope