Skip to content

Biblioteke in Kaapstad ontsluit ‘n nuwe digitale hoofstuk [KLANK]

# Die Stad Kaapstad sê nuwe digitale innoverings maak dit moontlik om aansoeke vir biblioteekkaarte nou aanlyn te doen. Die Stad se volledige fisiese katalogus is ook aanlyn, bykomend tot duisende e-boeke en luisterboeke van OverDrive en Project Gutenberg. Die lid van die burgemeesterskomitee vir Gesondheid, Francine Higham sê lede kan na registrasie hulle kaarte by hul plaaslike biblioteek kry om fisiese en digitale versamelings te ontsluit:

ENG FrancineonDigitalChapter