Skip to content

Benoemings open vir 2025 se Wes-Kaapse Kultuur-toekennings [KLANK]

# Die Wes-Kaapse Departement van Kultuursake en Sport het benoemings aangevra vir 2025 se Kultuur-toekennings. Inwoners word aangemoedig om individue of groepe te benoem wat ‘n noemenswaardige invloed gehad het tussen 1 Junie 2023 en 31 Mei vanjaar. Kategorieë sluit in die Kunste, Biblioteke en Museums. LUR Ricardo Mackenzie sê die toekennings vereer opbouende kunste, geletterdheid en erfenis terwyl dit die plaaslike ekonomie versterk:

ENG-MackenzieOnAwards