Skip to content

Bekende KI-kenner Tshilidzi Marwala ontvang eredoktorsgraad by Universiteit van Pretoria [KLANK]

# Die wêreldbekende ingenieur, navorser van kunsmatige intelligensie en hoëronderwys-leier, professor Tshilidzi Marwala, het ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit van Pretoria ontvang. Dit is om erkenning te gee aan sy buitengewone bydraes in Suid-Afrika en wêreldwyd. Marwala is tans rektor van die Verenigde Nasies Universiteit in Tokio, Japan. Hy sê die Universiteit van Pretoria se waardes van uitnemendheid, hervorming en maatskaplike invloed stem ooreen met sy reis en visie:

ENG MarwalaOnJourney