Skip to content

Beheerde vrylating van water uit Vaal- en Bloemhofdam gaan voort [KLANK]

# Die Departement van Water en Sanitasie sê hy gaan voort met die beheerde vrylating van water uit die Vaal- en die Bloemhofdam om stygende watervlakke te verlaag. Die uitvloei van water uit die Bloemhofdam het tot 104,96-persent afgeneem. Die departement se woordvoerder, Wisane Mavasa, sê vyf van die Vaaldam se sluise bly oop:

ENG WisaneonBloemhofDam