Skip to content

Ballet-uitreik lok meer as 200 jongmense in Kaapstad [KLANK]

# Die afgelope skoolvakansie is vier ballet-aktiwiteite van twee dae elk wat meer as 200 jongmense gelok het in verskeie gemeenskappe aangebied. Dis ʼn gesamentlike projek van Kaapstad se Direktoraat vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid en Kaapstad Stadsballet. Die burgemeesterskomiteelid vir Gemeenskapsdienste en Gesondheid, Francine Higham, sê die uitreikprojek wat befonds is deur die Departement van Gemeenskap-, Kuns- en Kultuurontwikkeling se Grants-In-Aid-program wil ballet deur inklusiewe danservarings meer toeganklik maak vir die publiek:

AFR FrancineonBallet