# President Donald Trump het hulde gebring aan die Republikeinse senator en sy nabye bondgenoot, Lindsey Graham, wat oor die naweek oorlede is. Die 71-jarige het na bewering ‘n hartaanval by sy huis op Capitol Hill gehad. Hy het sedert 2003 in die Senaat gedien, waar hy Suid-Carolina verteenwoordig het, en het in November vir […]
# President Cyril Ramaphosa sê die gevolge van oorlog herinner almal daaraan dat leiers ‘n diepgaande verantwoordelikheid het om vrede na te streef. Hy het gister die 110de herdenking van die Slag van Delvillebos by die Suid-Afrikaanse Gedenkteken in Longueval, Frankryk, bygewoon. Dit het die moed en opoffering van Suid-Afrikaanse soldate vereer wat tydens die […]
# Iran het vanoggend ‘n vlaag hewige missiel- en hommeltuigaanvalle reg oor die Golf uitgevoer, met Katar, die VAE, Bahrein en Koeweit as teikens. Hy het ook verdere aanvalle in Jordanië en Oman geëien. Dit volg op ‘n nuwe ronde Amerikaanse lugaanvalle in Iran, in reaksie op ‘n Iranse aanval gisteraand op ‘n skip in […]
# Sokker: Jude Bellingham van Engeland het gister twee keer punte aangeteken om Noorweë se merkwaardige stryd te beëindig om die Wêreldbeker-halfeindronde te haal met ‘n 2-1-oorwinning na bykomende tyd in hul kwarteindstryd in Florida, in die VSA. In die ander kwarteindstryd het die verdedigende kampioene, Argentinië, ‘n tienman-span van Switserland met 3-1 na ekstra […]
# Die Amerikaanse weermag het Iran aangeval nadat die land vroeër vandag ‘n vraghouerskip geteiken het. Teheran sê intussen hy het die Straat van Hormoes weer gesluit. ‘n Reeks aanvalle tussen die VSA en Iran oor die afgelope paar dae het president Donald Trump genoop om die skietstilstand te beëindg. Die Iranse Rewolusionêre Wagkorps sê […]
# Rugby: Die eindtelling van 42 – 28 in die guns van Suid-Afrika teen ‘n vurige Skotse span in hul Nasieskampioenskap-kragmeting op Loftus in Pretoria gisteraand klink vleiend, maar swak verdediging het hulle amper die wedstryd gekos. Die rustydtelling was 14-elk. Skrumskakel Ambrose Papier, wat terug is na ‘n agt jaar lange afwesigheid, het die […]
BULLETIN X (Maand) X vm/nm Goeiemôre/Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # # #
# And the financial indicators: The dollar trades at XX-rand-XX-cents and the euro at XX-rand-XX-cents. One British pound costs XX-rand-XX-cents, and Bitcoin trades at XX-thousand-XXX-dollars. Gold sells at XXX-thousand-XXX-dollars-XX-cents a fine ounce, and Brent crude oil is quoted at XX-dollars-XX-cents a barrel.
# En die finansiële aanwysers: Die rand verhandel teen XX-rand-XX-sent teen die dollar, XX-rand-XX-sent teen die euro en XX-rand-XX-sent teen die pond. Bitcoin verhandel teen XX-duisend-XXX-dollar. Die prys van goud is XXX-duisend-XXX-dollar-XX-sent per fynons en die prys van Brent ruolie XX-dollar-XX-sent per vat.