# Aanklaers by die Internasionale Geregshof samel bewyse in van vermeende massamoorde, verkragting as oorlogswapen, ontvoerings en ander misdade in die Soedanse stad El-Fasher. Die misdade is na bewering gepleeg tydens Rapid Support Forces-aanvalle in El-Fasher. Die aanklaers beskryf die gruweldade as deel van ‘n breër patroon van geweld wat die hele Darfoer-streek teister. Hulle […]
# Die DA in die Wes-Kaap het alle pogings verwerp om ras of identiteit vir politieke gewin uit te buit. Dit kom nadat twee voormalige DA-raadslede, Marchell Kleynhans en Brendon Adams, wat die party verlede week verlaat het om by die Patriotic Alliance aan te sluit, die DA daarvan beskuldig het dat hy Kleurlinge en […]
# Nigerië se ministerie van Buitelandse Sake sê hy sal Amerika se hulp aanvaar om teen Islamitiese militante groepe te veg, solank sy gebiedsintegriteit gerespekteer word. President Donald Trump van Amerika het die Departement van Verdediging opdrag gegee om gereed te maak vir moontlike militêre optrede in Nigerië. Hy beskuldig dié land se regering dat […]
# Tennis: Die Italianer Jannik Sinner het sy eerste Paryse Meesters-titel gewen en die nommer-een-posisie by sy teenstander, Carlos Alcaraz van Spanje, teruggeneem. Die 24-jarige Sinner het die Kanadees Felix Auger-Aliassime verslaan en spog nou met 26 agtereenvolgende oorwinnings op binnenshuise hardebane. Sinner, wat ook in die wedloop is om die jaar as die wêreld-nommer-een […]
# Die voorsitter van die Nasionale Finansiële Studentehulpskema, doktor Karen Stander, het met onmiddellike ingang bedank. Stander sê in haar bedankingsbrief aan die minister van hoër onderwys, Buti Manamela, die omgewing waarin die raad funksioneer, het toenemend toksies geraak met gereelde afknouery, intimidasie, rassisme en vyandigheid. Sy sê dié situasie het dit vir haar onmoontlik […]
# Die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, het ‘n beroep op die polisie gedoen om die mense wat verantwoordelik was vir die noodlottige verbyry-skietery in Reiger Park, Ekurhuleni, vas te trek. Ses mense is dood en nog drie is gewond toe mense in twee Polo-motors Saterdagaand op hulle losgebrand het. ‘n Gespesialiseerde span speurders ondersoek […]
The headlines of the leading newspapers on 03 November 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the standing committee on Public Accounts has unanimously decided to summon the former CEO of the Road Accident Fund, Collins Letsoalo, after repeated attempts to secure his voluntary appearance before the committee by the end of November 2025. He must […]
# Oudpresident Thabo Mbeki waarsku daar is teenrewolusionêre magte in die ANC en dat faksievorming en loopbaangerigtheid onder lede die grootste bedreiging vir die party se oorlewing is. Hy het by die ANC-veteraneliga se Politieke Skool in Gqeberha gepraat waar dalende kiesersteun, interne faksies en die gehalte van die party se leierskap bespreek is. Mbeki […]
# Israel se weermag sê hy het die liggame van nog drie persone ontvang wat volgens Hamas dié van gyselaars is wat in Gaza aangehou was. Volgens berigte is een van die liggame dié van Omer Neutra, wat dubbele burgerskap van Israel en Amerika het. Indien die uitkenproses bevestig die liggame is wel dié van […]