# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê beduidende vordering is gemaak met die vermindering van koolstofvrystellings as deel van Suid-Afrika se Billike Energie-oorgang. Suid-Afrika is onder die top 15 grootste koolstofdioksied-uitlaters wêreldwyd. Minister George sê die onlangs gepubliseerde konsep-regulasies vir die Nasionale Kweekhuisgas-koolstofbegroting en -versagtingsplan sal die land se oorgang […]
# Die Internasionale Energie-agentskap sê die gemiddelde tempo waarteen olie- en gasvelde se produksie oor tyd afneem, het wêreldwyd aansienlik versnel. Dit is grootliks vanweë groter afhanklikheid van skalie- en diepsee-bronne. Die nuwe IEA-verslag sê die gemiddelde wêreldkoerse vir jaarlikse na-spits-afname is 5,6-persent vir olie-produksie en 6,8-persent vir konvensionele aardgas. Die agentskap sê sonder voortgesette […]
# Justin Bieber, Sabrina Carpenter en Karol G is die hoofkunstenaars by die 2026 Coachella Valley-musiek- en Kunstefees by die Empire Polo Club in Indio. Dit is die eerste optrede vir al drie kunstenaars in die Kaliforniese woestyn. Carpenter sal Vrydag die verhoog betree, met Bieber en Karol G wat onderskeidelik Saterdag en Sondag as […]
# Die nieregeringsorganisasie, Whistleblower House,sê die Madlanga-kommissie moet seker maak fluitjieblasers word beskerm. Die kommissie wat bewerings van misdadigheid, politieke inmengery en korrupsie in Suid-Afrika se regstelsel moet ondersoek, begin vandag. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, sal eerste getuig. Ben Theron van Whistleblower House het aan eNCA gesê indien fluitjieblasers beskerm word, sal straffeloosheid verminder […]
# Sokker: Die 15-malige kampioen, Real Madrid, het met tien spelers sy Kampioeneliga-veldtog op ‘n wennoot begin deur Marseille 2-1 te klop. Kylian Mbappé het twee strafdoele aangeteken, maar kaptein Dani Carvajal is afgestuur omdat hy Marseille se doelwagter, Gerónimo Rulli, met die kop gestamp het. Juventus en Borussia Dortmund het met vier-elk gelykop gespeel. […]
# ActionSA het die Departement van Verdediging en Militêre Veterane gekritiseer oor reiskoste van meer as 20-miljoen-rand. Minister Angie Motshekga het in ʼn geskrewe antwoord op ʼn vraag in die Parlement ʼn uiteensetting gegee van hoe sy, haar twee adjunkte en ondersteuningspersoneel belastingbetalers se geld op 22 internasionale reise na Rusland, Angola, China, Saoedi-Arabië, Frankryk […]
# Rugby: Die Franse flank, Axelle Berthoumieu, se skorsing van 12 wedstryde nadat sy haar Ierse teenstander, Aiofe Wafer, tydens Sondag se Vroue-wêreldbeker-kwarteindstryd gebyt het, is tot nege verminder. Dit volg nadat sy geappelleer het teen die lang skorsing. ʼn Tugkomitee sê haar skulderkenning, skoon tugrekord, berou en openbare verskoning was voldoende versagting om die […]
# Die 22-jarige Tyler Robinson is amptelik aangekla van die moord op die aktivis, Charlie Kirk. Hy staar sewe aanklagte in die gesig: moord met verswarende omstandighede, onwettige afvuur van ʼn vuurwapen, twee aanklagte van regsverydeling, twee van inmenging by getuies, en pleeg van ʼn geweldsmisdaad in kinders se teenwoordigheid. Kirk is verlede Woensdag tydens […]
The headlines of the leading newspapers on 17 September 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the government has failed to fulfill a promise made by president Cyril Ramaphosa six years ago to ensure that every learner will have access to a digital platform by 2025. Ramaphosa made the promise in 2019, but due to a […]