# President Donald Trump van Amerika het ʼn 20-punt-vredesplan vir Gaza bekendgestel wat Hamas nog moet aanvaar. Hy het gister by die Withuis met die Israelse eerste minister, Benjamin Netanyahu, vergader. Die plan sluit in dat Hamas gyselaars vrylaat terwyl Israel Palestynse gevangenes vrylaat; dat Israel aan die Palestynse gebied onttrek; en dat Hamas sy […]
# Business Leadership South Africa sê die kombinasie van vordering met infrastruktuur en markdiversifikasie skep ʼn sterker mediumtermyn-vooruitsig wat toekomstige wisselvalligheid in politieke en handelsbeleide sal weerstaan. Die regering is tans besig om ʼn strategie te volg waar voorspelbare handelsbande met Amerika herstel word terwyl hy terselfdertyd vennootskappe wêreldwyd uitbrei om tariefonsekerheid te bekamp. BLSA […]
The headlines of the leading newspapers on 30 September 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the Special Investigation Unit has uncovered a web of corruption at Tembisa Hospital, involving crooked officials from both the Gauteng Health Department and the hospital. The SIU’s interim report identifies at least three main syndicates and several smaller groups that […]
# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê Fifa se besluit om drie punte by Bafana Bafana af te trek in die Wêreldbeker-kwalifiseerders, is uiters teleurstellend. Suid-Afrika word gestraf omdat hy in Maart ʼn speler wat nie kwalifiseer nie, Teboho Mokoena, in die wedstryd teen Lesotho gebruik het. Die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging […]
# Die Solidariteit Beweging sê ʼn handelsooreenkoms met Amerika is binne bereik, maar die Suid-Afrikaanse regering het nie die politieke wil om dit te doen nie. Die beweging is die oorhoofse liggaam vir Afrikaanse belangegroepe soos AfriForum en Solidariteit, en het die naweek ʼn opvolgbesoek aan die Withuis gebring om bykomende inligting oor sy voorgestelde […]
# Uitspraak in die vuurwapensaak teen EFF-leier Julius Malema en sy gewese lyfwag, Adriaan Snyman, word vandag in die Oos-Londen-landdroshof verwag. Die twee word onder meer beskuldig dat hulle die Vuurwapenwet oortree het. Malema het na bewering in 2018 by ʼn saamtrek in Mdantsane ʼn vuurwapen naby ʼn skare EFF-ondersteuners afgevuur. Voorsittende landdros Twanet Olivier […]
# Imran Hamdulay se debuutrolprent, The Heart is a Muscle, is gekies as Suid-Afrika se amptelike inskrywing in die kategorie Beste Internasionale Speelfilm by die 98ste Oscar-toekenningsaand. Die film ondersoek die bande tussen vaders en seuns en put uit ervarings spesifiek uit die Kaapse Vlakte. Die rolverdeling sluit in Keenan Arrison, Melissa De Vries en […]
# Eskom sê hy is steeds verbind tot die uitvoering van sy operasionele opwekkingsherstelplan, om energiesekerheid, ekonomiese groei en langtermyn-volhoubaarheid vir Suid-Afrika en die breër sub-Sahara-streek te verseker. Die kragverskaffer het bevestig dat Eenheid 6 by Kusile-kragstasie in Mpumalanga amptelik in diens gestel is. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê hulle versnel ook pogings om […]
# Die driemalige Grammy-wenner Bad Bunny gaan in Februarie optree tydens die Super Bowl se 60ste rustyd-vertoning op die Levi-stadion in Santa Clara. Dit is die eerste keer dat die kletsrymer van Puerto Rico die Super Bowl-verhoog betree. Bad Bunny sê dit gaan nie oor homself nie, maar oor sy land se mense, kultuur en […]