# President Donald Trump van Amerika en sy Egiptiese ampsgenoot, Abdel Fattah al-Sisi, bied vandag in Sharm el-Sheikh ʼn beraad vir meer as 20 wêreldleiers aan. Die beraad wil die oorlog in die Gaza-strook beëindig, pogings verskerp om vrede en stabiliteit in die Midde-Ooste te bewerkstellig, en ʼn nuwe era van sekuriteit en bestendigheid in […]
# Padwedloop: Jacob Kiplimo van Uganda het die 47ste Chicago-marathon in ‘n tyd van 2-uur, 2-minute en 23-sekondes gewen. Kiplimo, wat Sondag slegs aan sy tweede marathon deelgeneem het, was tweede in Londen-marathon. Die Keniane Amos Kipruto en Alex Masai het onderskeidelik tweede en derde geëindig. Hawi Feysa het intussen die eerste Ethiopiese wenner van […]
# Die Chinese regering waarsku hy sal optree indien president Donald Trump van Amerika voortgaan met sy dreigement om tariewe van 100-persent op Chinese invoere in te stel. Trump het verlede week teruggekap nadat Beijing sy reëls vir die uitvoer van skaars aardmetale verskerp het en sê dié land raak vyandiggesind en probeer die wêreld […]
# Die Progressive Business Forum sê hulle sal regstappe doen teen diegene agter die lasterlike bewerings teen hulleself, en die voorsitter, ANC-tesourier-generaal, dr. Gwen Ramokgopa. Dit volg na boodskappe op sosiale media die ronde gedoen het wat beweer dat Ramokgopa en sakeman Groovin Nchabeleng onwettige betalings van die vermeende onderwêreldfiguur Vusimuzi “Cat” Matlala ontvang het. […]
The headlines of the leading newspapers on 13 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports contrary to global trends, life expectancy in South Africa was worse in 2023 than two decades earlier, as a rising tide of non-communicable diseases undermined the country’s breakthrough against HIV/Aids. Life expectancy in the country fell to 66.55 years in […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig in teenstelling met wêreldwye tendense, was die lewensverwagting in Suid-Afrika in 2023 slegter as twee dekades tevore, aangesien ‘n toenemende vloedgolf van nie-oordraagbare siektes die land se deurbraak teen MIV/Vigs ondermyn het. Die lewensverwagting in die land het in […]
# ʼn Elfjarige seun en sy pa verskyn na verwagting vandag in die Thabazimbi-landdroshof in Limpopo in verband met ʼn plaaswerker se dood. Voorlopige ondersoeke dui daarop dat die seun volgens berigte die naweek tarentale op die plaas in Thabazimbi geskiet het toe die 30-jarige plaaswerker noodlottig gewond is. Die polisie sê die seun se […]
# Gholf: Die Duitser, Alex Cejka, het een onder baansyfer 71 aangeteken om die PGA-toerkampioenskap se SAS-kampioenskap in Noord-Carolina met drie houe te wen. Dis die 54-jarige speler se eerste titel sedert die 2023 Senior Ope Kampioenskap. Die Suid-Afrikaner, Ernie Els, is tweede op vier onder 68, wat vanjaar sy 12de posisie onder die top […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê Suid-Afrika is op die rand van ʼn handelsooreenkoms met Amerika, maar ʼn paar belangrike kwessies moet nog bespreek word. President Donald Trump het in Augustus tariewe van 30-persent ingestel op Suid-Afrikaanse uitvoere na Amerika. Tau het verlede maand met die Amerikaanse handelsverteenwoordiger, Jamieson Greer, […]