# Eskom is bekommerd oor voortgesette waninligting oor sy stelselprestasie en dieselverbruik. Hy herhaal dat hy elke Vrydag deursigtige, datagebaseerde inligting oor sy bedrywighede gee. Die kragverskaffer word gedwing om miljarde rand se diesel te gebruik omdat sy opwekkingsvloot nie betroubaar genoeg is om voldoende krag op te wek nie. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, […]
# Die Israelse leër sê Hamas het nog ‘n krygsgevangene aan die Rooi Kruis oorhandig. Dis die derde oorhandiging hierdie week. Indien dit as ‘n liggaam van ‘n gestorwe gyselaar bevestig word, beteken dit daar is nog ses ander steeds in Gaza. Die liggaam van Itay Chen, ‘n Israelies-Amerikaanse burger wat in Gaza aangehou is, […]
# Sokker: Manchester City het ʼn 4-1-sege oor Borussia Dortmund behaal en is nou vierde in die Kampioene-liga. Twee doele deur Phil Foden, en een elk van Erling Haaland, in sy 18de seisoen, en Rayan Cherki het die oorwinning beklink. In die wedstryd in België tussen Club Brugge en Barcelona is ses doele aangeteken wat […]
# President Donald Trump van Amerika sê Suid-Afrika hoort nie meer in die Groep van 20 belangrike ekonomieë nie. Hy het die land herhaaldelik beskuldig dat hy op grond beslag lê en sekere klasse mense baie sleg behandel. Hy beskryf dit as ʼn massiewe menseregteskending. Suid-Afrika maak gereed om later vandeesmaand die G20-leiersberaad in Johannesburg […]
# Die EFF in die Noord-Kaap sê hy veroordeel die gebrek aan deursigtigheid by die bedanking van die LUR van Gesondheid, Maruping Lekwene. Dit volg na wat berig word op ‘n ondersoek van die Ombudsman van Gesondheid wat bevind het sy departement is vir twee sterftes verantwoordelik. Premier Zamani Saul het die LUR van Landbou, […]
The headlines of the leading newspapers on 06 November 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the crime intelligence chief, lieutenant general Dumisani Khumalo testified before the Madlanga Commission that half of the provinces do not have a crime intelligence chief. He says the tension between himself and the deputy national commissioner for crime detection, lieutenant […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 06 November 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die misdaadintelligensiehoof, luitenant-generaal Dumisani Khumalo, het voor die Madlanga-kommissie getuig dat die helfte van die provinsies nie ‘n misdaadintelligensiehoof het nie. Hy sê die spanning tussen hom en die nasionale adjunkkommissaris vir misdaadopsporing, luitenant-generaal Shadrack Sibiya, is moontlik die […]
# Die dodetal nadat ʼn UPS-vragvliegtuig in Kentucky neergestort het, het tot elf gestyg. Die vliegtuig het Dinsdagaand neergestort kort nadat dit by die Louisville Muhammad Ali Internasionale Lughawe opgestyg het. Die Nasionale Vervoer- en Veiligheidsraad sê die linkerkantse enjin het tydens opstyging van die vlerk afgeval en ʼn groot brand veroorsaak. Kentucky se goewerneur, […]
# Tennis: Die 24-jarige Amerikaner, Amanda Anisimova, is die eerste keer ooit deur na die halfeindronde van die WTA-jaareindtoernooi in Riaad. Sy het die Pool, Iga Swiatek, in ʼn bepalende wedstryd verslaan. Elena Rybakina van Kazakstan het skoonskip gemaak in die Serena Williams-groep toe sy die Rus Ekaterina Alexandrova geklop het wat ʼn plaasvervanger was […]