# Sokker: Liverpool se bestuurder, Arne Slot, is gefrustreerd oor sy span se swakhede, en sê hulle moet hul puntetelling en verdediging verbeter, veral in die vaste fasette. Die heersende Premierliga-kampioen het gister sy vierde agtereenvolgende nederlaag in alle kompetisies gely toe hy op Anfield 2-1 teen Manchester United verloor het. Liverpool het sedert Mei […]
# Universal and Blumhouse se nuwe opvolg-riller, Black Phone 2, het die naweek die beste gevaar by Amerikaanse kaartjiekantore. Ethan Hawke vertolk weer die rol van die reeksmoordenaar, Grabber, en Mason Thames dié van Finn. Disney se wetenskapsfiksie-opvolgfliek Tron: Ares was tweede en die nuweling, Lionsgate, se R-gegradeerde komedie, Good Fortune, met Keanu Reeves en […]
# Byna 80-persent van die wêreld se armes, 887-miljoen mense, woon in streke wat blootgestel word aan uiterste hitte, oorstromings en ander klimaatsgevare. Dit is volgens ‘n verslag deur die Verenigde Nasies se Ontwikkelingsprogram en die Universiteit van Oxford, voor die COP30-klimaatberaad in Brasilië volgende maand. Suid-Asië en Afrika suid van die Sahara is verantwoordelik […]
# Die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer Imraan Coovadia se kortverhaal, Vast and Cool and Unsympathetic, is op die kortlys vir die internasionale letterkunde-prys vir wetenskapsfiksie in die kategorie Vreemde Taal. Dit is geïnspireer deur die sielkundige uitwerking op mense in Nairobi, Kenia, en Johannesburg wat aangestel is om ontstellende inhoud op Facebook deur te gaan en […]
# Krieket: Engeland het die mede-gasvrou, Indië, in Indore met vier lopies verslaan en daarmee die derde land geword wat deurdring na die halfeindronde van die Wêreldbeker-toernooi vir Vroue. Engeland het die loot gewen, eerste gekolf en 288 vir agt aangeteken, met Heather Knight wat 109 van 91 balle gemoker het. Indië se aanvangskolwer, Smriti […]
# AfriForum het kommer uitgespreek oor die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se gebrek aan deursigtigheid wat die ontplooiing van soldate in die Demokratiese Republiek die Kongo betref. Die organisasie het in Februarie vanjaar ‘n versoek aan die SANW gestuur en dokumente aangevra wat die ontplooiing in die DRK regverdig, besonderhede oor die onkoste en befondsing, en […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het die spanning met Colombië verhoog en aangekondig dat alle betalings en subsidies aan die Suid-Amerikaanse land gestaak word. Die VSA het miljoene dollars in hulp aan Colombia verskaf, veral vir veiligheid en landbou. In ‘n plasing op Truth Social het Trump die Colombiaanse president Gustavo Petro as ‘n […]
The headlines of the leading newspapers on 20 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the suspended police minister, Senzo Mchunu, still maintains that he alone drafted and signed the December 31 order disbanding the political assassination task force, and that he accepts personal responsibility for the action. # And the Netwerk24 website: Reports the […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 20 Oktober 2025:. NASIONAAL: # Business Day: Berig die geskorste polisieminister, Senzo Mchunu, hou steeds vol dat hy alleen die opdrag van 31 Desember opgestel en onderteken het wat die politieke moordtaakspan ontbind, en dat hy persoonlike verantwoordelikheid aanvaar vir die optrede. # En die Netwerk24-webblad: Berig […]