# Die Kaapse Wynland Distriksmunisipaliteit se bandweerdiens sê brandbestryders veg steeds teen ʼn groot veldbrand in die gebied langs die Drakenstein-gevangenis op die R301, tussen die Paarl en Franschhoek. Die brand het gistermiddag ontstaan. Die munisipaliteit se woordvoerder, Jo-Anne Otto, sê een van die brandlyne op pad na die N1 het homself uitgebrand, maar die […]
# Die landbouorganisasie TLU SA verwelkom die hernude openbare bespreking oor die ware gelykheid en inklusiewe ekonomiese groei. Dit volg na die DA begin het om druk uit te oefen vir die vervanging van die swartbemagtigingsbeleid deur die instelling van die Wetsontwerp op Ekonomiese Insluiting vir Almal. Die party sê die wetsontwerp sal armoede teiken […]
# Die Padongelukkefonds se tussentydse raad sê hy het sy verbintenis nagekom om eisers te betaal en dienslewering te verbeter. Die staatsonderneming het sedert April 17,3-miljard-rand aan vergoeding vir padongelukslagoffers en diensverskaffers betaal, en in September alleen is 4,18-miljard-rand uitbetaal. Dis die grootste bedrag wat in een maand in die 2025/2026-boekjaar betaal is. Die fonds […]
# President Donald Trump en die Australiese premier Anthony Albanese het ‘n kritieke mineraal-ooreenkoms onderteken. Dit is daarop gemik om China se pogings vir die verskerping van beheer oor sy wêreldwye voorraad, teen te werk. China beheer tans ongeveer 70-persent van die ontginning van seldsame aardmetale en 90-persent van die verwerking van die materiale. Die […]
# Die DA in die Wes-Kaap sê die onlangse gewelddadige voorvalle is deel van ‘n sistemiese ineenstorting van polisiëring onder ‘n nasionale regering wat die provinsie steeds verwaarloos. Sewe mans is verlede Vrydag in Philippi-Oos vermoor in wat nog ‘n bendeverwante teregstelling blyk te wees. Dit volg na tien mense die afgelope twee weke in […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-twee, Jannik Sinner, gaan nie volgende maand vir Italië speel in die Davisbeker-eindtoernooi op eie bodem in Bologna nie. Die viermalige Grand Slam-kampioen het die vorige twee jaar gehelp om sy land tot ‘n oorwinning te lei. Sy woordvoerder sê hy gaan die geleentheid oorslaan om ‘n bykomende week te hê vir […]
The headlines of the leading newspapers on 21 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Is one of the first newspapers to report on the evidence at the Madlanga Commission today. A detective who testified anonymously says that a police detective, Michael Pule Tau, was found with 15 empty cartridge casings two hours after engineer Armand […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 21 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Is een van die eerste nuusblaaie wat vandag oor die getuienis by die Madlanga-kommissie verslag doen. ‘n Speurder wat anoniem getuig het, sê ‘n polisiespeurder, Michael Pule Tau is twee uur nadat die ingenieur Armand Swart in April 2024 vermoor […]
# Eskom sê die bygewerkte Geïntegreerde Hulpbronplan is ʼn duidelike beleggingspadkaart na ʼn gebalanseerde nasionale energiemengsel wat ʼn volhoubare toekoms en ekonomiese insluiting sal verseker. Die plan wat verlede week deur die kabinet goedgekeur is, sal gebruik maak van meer son- en windkrag, asook gas om seker te maak daar is teen 2030 genoeg betroubare […]