# Die misdaadkenner Calvin Rafadi het as navorsingsgenoot by die Universiteit van Johannesburg bedank na verdoemende bewerings in getuienis voor die Madlanga-kommissie. ‘n Beskermde getuie, slegs geïdentifiseer as Getuie X, het getuig dat Rafadi na bewering aangedring het op finansiële gunste van die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala, wat van poging tot moord aangekla word. Volgens […]
# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, erken dat die handelsoorlog tussen Amerika en China Suid-Afrika in ‘n moeilike posisie geplaas het om ‘n balans tussen sy twee grootste handelsvennote te handhaaf. China het Amerika in 2008 as Suid-Afrika se grootste handelsvennoot verbygesteek, met Suid-Afrika wat China se grootste mark in Afrika […]
# Die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit se brandweerdiens sê die brand in die omgewing van die Drakenstein-gevangenis op die R301 tussen Paarl en Franschhoek is ten volle onder beheer gebring. Die brand wat Maandagmiddag begin het, is deur sterk wind en digte plantegroei aangeblaas. Jo Otto van die munisipaliteit sê met die wind wat laat gisteraand bedaar […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se president, Lesetja Kganyago, sê die land gaan ʼn nuwe era van lae inflasie binne wat die moontlikheid van dalende inflasieverwagtings versterk. Die bank verwag vanjaar ʼn gemiddelde inflasiekoers van 3,4-persent en volgende jaar 3,6-persent voor dit in 2027 tot drie-persent daal. Kganyago het by die 2025 SA Tomorrow-beleggingskonferensie gesê die […]
# Die Withuis sê daar is geen planne dat president Donald Trump en sy Russiese ampsgenoot, Vladimir Putin, binnekort sal ontmoet nie. Die twee leiers het verlede week ná ʼn telefoongesprek wat Trump as uiters reguit en produktief beskryf het, ingestem om mekaar in Boedapest, Hongarye, te ontmoet. Die twee het in Augustus in Alaska […]
# Sokker: Die derde ronde van die Kampioeneliga het 43 doele opgelewer, asook vyf rooikaarte en ses strafdoele. Die verdedigende kampioen, Paris St Germain, het Bayer Leverkusen 7-2 kafgedraf en na die bopunt van die punteleer opgeskuif. Fermín López het ‘n driekuns behaal toe Barcelona met 6-1 oor Olympiacos geseëvier het. PSV Eindhoven het die […]
The headlines of the leading newspapers on 22 October 2025: NATIONAL: # Business Day: Reports the gas industry says the Integrated Resource Plan provides direction, but lacks a practical framework to be implemented. The industry is also concerned about the availability of gas supplies in the country. # And the Netwerk24 website: Reports the suspended […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 22 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die gasbedryf sê die Geïntegreerde Hulpbronplan bied rigting, maar kort ‘n praktiese raamwerk om uitgevoer te word. Die bedryf is ook bekommerd oor die beskikbaarheid van die gasvoorraad in die land. # En die Netwerk24-webblad: Berig die geskorste minister […]
# Tennis: Die sewemalige kampioen, Novak Djokovic, het aan die komende Parys Meesters onttrek maar geen rede bekendgemaak nie. Die 38-jarige speler het Saterdag by die Six Kings Slam in Saoedi-Arabië onttrek aan sy uitspeelwedstryd vir derde plek teen die Amerikaner, Taylor Fritz. Djokovic sal na verwagting steeds volgende maand in die ATP-jaareindtoernooi speel, waar […]