# Reddingswerkers van Sardinië het ‘n man bevry wat vir 26 uur in ‘n grot vasgekeer was na ‘n rotsstorting sy uitgang versper het. Die 40-jarige man was besig om ‘n grot naby Baunei op die Italiaanse eiland te verken toe rotse Sondag om hom heen ineengestort het. Gespesialiseerde reddingspanne het deur die nag gewerk […]
# Die bekende Suid-Afrikaanse akteur, die 81-jarige Marius Weyers, het ongeneeslike kanker. Weyers het aan Netwerk24 gesê hy vrede gemaak met sy toestand. Hy is onlangs in die hospitaal opgeneem en is tans in ʼn rehabilitasiesentrum. Weyers sal na verwagting terugkeer na sy huis in Rooi-Els waar hy sonder verdere mediese ingryping versorg sal word. […]
# Meer as 40 uitgewers, waaronder die New York Times, Agence France-Presse en The Economist, het by ‘n koalisie aangesluit om te verhoed dat kunsmatige intelligensie-maatskappye hul inhoud sonder toestemming gebruik. Die groep beoog om standaarde en hulpmiddels te ontwikkel om te monitor hoe KI-stelsels nuusberigte gebruik, en om uitgewers te help om ooreenkomste oor […]
# Die Amerikaanse akteur, RJ Mitte, veral bekend vir sy rol as Walter White Junior in die televisiereeks, Breaking Bad, is op 34-jarige ouderdom dood. Sy verteenwoordigers het dit bevestig, maar geen besonderhede bekendgemaak nie. Mitte het aan serebrale gestemdheid gelei en sy eie ervaring gebruik om die seun van ʼn dwelmbaas, Walter White gespeel […]
# Kuberkrakers het brande veroorsaak en voedsel by honderde supermarkte oral in Frankryk laat bederf deur die verkoelingseenhede se termometers deur afstandbeheer te verhoog. Die aanval het sowat 330 winkels geraak wat aan verskeie groot supermarkgroepe behoort. Na bewering het sommige verkoelingseenhede tot 50 grade Celsius verhit. Die betrokke winkels moes vars en bevrore voedsel […]
# Tennis: Carlos Alcaraz is by die Sjanghai Meesters uitgeskakel toe hy in skoon stelle teen die Belg, Zizou Bergs, verloor het. Die ongekeurde Bergs het die tweede gekeurde Spanjaard verslaan om die grootste oorwinning van sy loopbaan te behaal. Intussen het Stefanos Tsitsipas van Griekeland teruggeveg en die Amerikaner, Taylor Fritz, geklop. Hy kom […]
# Noord-Korea sê hy het ʼn taktiese ballistiese missiel afgevuur en beweer die toets bevestig ʼn opgradering aan ʼn belangrike onderdeel van die missiel. Die staat se nuusagentskap, KCNA,het die toets vroeër bekendgemaak, maar geen tegniese besonderhede verskaf nie. Suid-Korea se leër sê Noord-Korea het gister verskeie ballistiese missiele in die see aan sy ooskus […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 13 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die beleërde suikervervaardiger, Tongaat Hulett, gaan ná 74 jaar onttrek aan die Johannesburgse Effektebeurs. Die koerant skryf dis die einde van ‘n era vir ‘n maatskappy wat deur skandale geteister is. # En die Netwerk24-webblad: Berig dit het in […]
The headlines of the leading newspapers on 13 October 2026: NATIONAL: # Business Day: Reports the embattled sugar producer, Tongaat Hulett, is set to delist from the Johannesburg Stock Exchange after 74 years. The paper writes this marks the end of an era for a company plagued by scandals. # And the Netwerk24 website: Reports […]