# Jamaika se eerste minister, Andrew Holness, waarsku dat Orkaan Melissa, wat die eiland vandag sal bereik, ʼn aansienlike uitwerking op die streek kan hê. Die buitengewone Kategorie 5-storm bereik winde van byna 260 kilometer per uur, wat dit vanjaar die sterkste storm op aarde maak. Minstens drie mense is in Haïti dood terwyl Melissa […]
# Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, is die sesde getuie wat vandag en môre voor die parlementêre ad hoc-komitee verskyn. Die komitee ondersoek die waarheid agter bewerings van misdaadinsypeling en politieke inmengery in die strafregstelsel. Mathale het in 2019 adjunkminister geword en saam met Polisieminister Senzo Mchunu en oudminister Bheki Cele gewerk wat albei […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 28 Oktober 2025: NASIONAAL: # Business Day: Berig die hoof van die polisie se ballistiese afdeling, brigadier Mishak Mkhabela, het aan die Madlanga-kommissie gesê dat hoewel die ballistiese kenner, wat daarvan beskuldig word dat hy inligting in die vuurwapenanaliseverslag van die moord op ingenieur Armand Swart weggelaat […]
# Die adjunkminister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Andries Nel, sê die stryd teen korrupsie en die beskerming van fluitjieblasers is ʼn belangrike hoeksteen van die staat se hernuwing. Hy het gister Public Interest South Africa se jaarlikse Fluitjieblaser-beraad in Johannesburg toegespreek. Nel sê korrupsie het die staat se morele gesag verswak en openbare vertroue […]
# Die ANC se adjunkpresident, Paul Mashatile, sê as deel van sy hernuwingsprogram, wy die party hom opnuut toe aan die leringe van Oliver Reginald Tambo. Hy het gister by die O.R. Tambo-gedenklesing in Gauteng ʼn programrede gelewer onder die tema: Die bevestiging van ons stryd se morele kompas: eenheid, integriteit en hernuwing. Mashatile sê […]
# Atletiek: Atletiek Suid-Afrika se president, James Moloi, het ʼn skorsing-kennisgewing ontvang. Dit volg na ʼn verslag van die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee oor Moloi se gebruik van sy ASA-kredietkaart, veral wat ʼn klomp twyfelagtige kostes soos uitgawes by kroeë betref. Moloi het tot Vrydag tyd om redes te verskaf waarom hy nie geskors […]
# Die DA sê die parlementêre portefeuljekomitee vir Hoër Onderwys en Opleiding moet dringend ondersoek instel na toenemende korrupsie en bestuursmislukking by die Walter Sisulu-universiteit. Ka-myaluza Security se uitvoerende hoof, Sibusiso Ngubane, het voor die Jafta-ondersoekkommissie getuig en bewerings van ernstige korrupsie, afpersing en onreëlmatighede met indiensneming teen minstens ses senior universiteitsamptenare gemaak. Delmaine Christians […]
# Oudpresident Joe Biden van Amerika het sy landgenote aangemoedig om optimisties te bly oor wat hy die donker dae onder Donald Trump se streng presidentskap noem. Die 82-jarige Biden het in Boston gepraat nadat hy die Lewensprestasietoekenning van die Edward M. Kennedy-instituut ontvang het. Hy het die eerste keer in die openbaar gepraat sedert […]
# President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys is ‘n goeie teken vir die integriteit en reputasie van die land se finansiële stelsel. In 2023 is Suid-Afrika op die gryslys geplaas omdat hy nie aan sekere internasionale standaarde voldoen het nie. In sy weeklikse nuusbrief sê Ramaphosa die land […]